# Cosatu has welcomed the coming into effect of the increase in the National Minimum Wage of inflation plus 1.5-percent to 28-rand-79-cent per hour from this month. Cosatu’s Matthew Parks says this positive increase will help protect workers’ ability to take care of their families. He says it will inject a badly needed stimulus into […]
# Botswana’s Foreign Affairs minister, Phenyo Butale, has called for increased trade among African nations to reduce dependence on international markets. Speaking in the North West, Butale highlighted how many African countries prioritise trade with other continents, hindering local economic growth and development. He emphasised the need to strengthen regional trade ties, urging African nations […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, moet geloof word oor die bekendstelling van ‘n openbare-privaat vennootskapsprojek. Die minister het beklemtoon hoe noodsaaklik dit is om strategiese vennootskappe te bou wat privaat sektor-vernuwing, belegging en kundigheid aanwend om haar departement se pogings aan te vul. Makaneta sê hierdie projek […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering se pogings om die onderwysstelsel te hervorm is besig om vrugte af te werp, maar baie werk moet nog gedoen word. Die 2030-Leespaneelverslag wys dat 80-persent van graad drie-leerders nie in enige taal met begrip kan lees nie. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief een van die skadelikste […]
# Suid-Afrika se eerste ietermagog-reddingsentrum is in die Lapalala-wildernisreservaat in Limpopo geopen. Die Pangolarium, wat deur die Afrika Ietermagog-werksgroep bekendgestel is, bied aan ietermagogs wat van onwettige handelaars gered word, kans om te genees en weer in die natuur vrygelaat te word. Hulle word ook deur veeartse versorg en gerehabiliteer. Die Pangolarium bevorder bewaring en […]
# Former International Relations minister Naledi Pandor will speak at the Global African Conference today at King’s College in London. Pandor will discuss the United Nations Security Council reforms, international law, and Africa’s push for two permanent seats. Pandor’s address comes as Africa seeks a stronger voice in global governance, highlighting the continent’s role in […]
# Die Departement van Vroue, die Jeug en Mense met Gestremdhede sê dit is belangrik om bewustheid te verhoog oor doofheid en gehoorverlies en om toegang tot oor- en gehoorsorg te bevorder. Dis vandag Wêreldgehoordag, wat herdenk word onder die tema, Verander ingesteldhede: Bemagtig jouself. Maak oor- en gehoorsorg ‘n werklikheid vir almal. Die woordvoerder […]
# Suid-Afrika bied van vandag af die eerste vergadering van die G20-teenkorrupsie-werksgroep in Somerset-Wes in die Wes-Kaap aan. Die driedaagse byeenkoms word gelei deur die minister van Openbare Werke en Administrasie, Mzamo Buthelezi, die Spesiale Ondersoekeenheid en die Departement van Justisie. Dis gemik op die verbetering van deursigtigheid en aanspreeklikheid. Sleutelbesprekings sal fokus op die […]
# Education activist, Hendrick Makaneta, says minister of Basic Education, Siviwe Gwarube, must be applauded for launching a public-private partnership initiative. The minister has emphasised the need to build strategic partnerships that leverage private-sector innovation, investment, and expertise to supplement her department’s efforts. Makaneta says this initiative has the potential to transform the educational landscape […]