# Samewerking tussen Read with Wimpy en Ladles of Love het bygedra dat meer as een-duisend-200 splinternuwe boeke aan net meer as 600 kinders by 17 vroeëkinderjare-ontwikkelingsentrums in Johannesburg oorhandig is. Die samewerking spreek twee dringende kwessies aan: honger en geletterdheid. Elke kind ontvang twee boeke wat versigtig gekies is: een in hul moedertaal om […]
# Die ANC sê die Madlanga-kommissie se werk sal ʼn belangrike rol speel om vertroue in die regering te herstel en demokratiese aanspreeklikheid te versterk. Die kommissie se sitting het gister in Pretoria begin met getuienis deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die kommissie moet bewerings van misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel ondersoek. […]
# Altesaam 303 leerders van 35 streke regoor Suid-Afrika asook 16 internasionale deelnemers sal in Oktober aan die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes se Internasionale Wetenskapsfees in Gauteng deelneem. Deelnemers van Suid-Afrika, Lesotho, Namibië, Zimbabwe, Mexiko, Ierland, Indië en Rusland sal hul projekte uitstal. Parthy Chetty van Eskom sê pryse sluit in beurse van altesaam […]
# Die DA sê hy ondersteun die parlementêre portefeuljekomitee oor Verdediging en Militêre Veterane se voorsitter, Dakota Legoete, se kommer oor die welstand van Suid-Afrikaanse weermaglede. Dit volg nadat 813-miljoen-rand wat as toelaes vir soldate bedoel was, elders aangewend is. Nicholas Gotsell van die DA sê hulle verwelkom Legoete se oproep vir dringende optrede nadat […]
# The ANC says the work of the Madlanga Commission of Inquiry will play a vital role in restoring confidence in governance and strengthening democratic accountability. The commission started its hearings in Pretoria yesterday, with KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, testifying. The commission is tasked with investigating allegations of criminality, political interference and corruption in the criminal […]
# Eskom has signed a Memorandum of Cooperation with BYD Auto South Africa, a move toward cleaner mobility. This follows the launch of the BYD Dolphin Surf, a compact, affordable all-electric vehicle. Eskom’s spokesperson, Daphne Mokwena, says together with BYD, they will support South Africa’s national drive to decarbonise transport and position the country as […]
# A collaboration between Read with Wimpy and Ladles of Love literacy has seen the gifting of over one-thousand-200 brand-new books to just over 600 children across 17 early childhood development centres in Johannesburg. This collaboration tackles two urgent issues: hunger and illiteracy. Each child receives two carefully selected books, one in their mother tongue […]
# Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank dringend versoek om die repokoers te verlaag vir ‘n blaaskans aan miljoene werkers wat sukkel om weens die stygende lewenskoste te oorleef. Die Reserwebank het sedert die aanvang van die siklus van koersverlagings verlede September koerse kumulatief met 125 basispunte verlaag, en daarmee die terugkoopkoers van 8,25-persent tot 7-persent […]
# Die graderingsagentskap, Moody’s, verwag Suid-Afrika se ekonomie sal oor die volgende twee jaar met minder as 1,5-persent per jaar groei. Dis minder as die byna 5-persent wat vir Afrika suid van die Sahara voorspel word. Moody’s sê hy verwag Amerikaanse tariewe sal slegs ʼn matige uitwerking op die land hê, maar kleiner aanvraag uit […]