# Die hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het bevestig die Nasionale Vervolgingsgesag ondersoek tans vier sake van hoogverraad in verband met die verspreiding van misleidende inligting. Lebeya het teenoor SABC geweier om die organisasies se name te noem. Hy het wel genoem dit behels sekere individue wat moontlik die grense oorgesteek het om hierdie […]
# A former teacher from St John’s Preparatory School in Johannesburg was granted ten-thousand-rand bail during his first appearance in a historic sexual assault and sexual grooming case in the local Magistrate’s Court. The 52-year-old man’s alleged victim was only 12 when the teacher allegedly molested him in 2006. The man left the school in […]
# Hawks head Godfrey Lebeya has confirmed that the National Prosecuting Authority is investigating four cases of high treason related to spreading false information. Speaking to the SABC, Lebeya refused to name the organisations. He however mentioned that the case involves some individuals who may have crossed borders to spread misinformation. The Solidarity Movement including […]
# Former Public Protector Thuli Madonsela has criticised AfriForum for their actions in the United States. This follows the lobby group’s role in approaching the US to solve South African policy challenges. US president Donald Trump has since cited concerns over South Africa’s land expropriation laws. She told Newzroom Afrika that AfriForum’s actions are morally […]
# ActionSA sê strategiese besuinigingsmaatreëls word benodig om verkwistende besteding in die regering te verminder en finansiële bestuur te verbeter. Die party vra parlementslede om deur hul voorbeeld te lei en onnodige uitgawes, insluitend reiskoste, te besnoei. Die party se leier, Herman Mashaba, het op die mediabekendstelling van die kabinetshervorming en die wetsontwerp op geen […]
# Die Sentrum vir Ontwikkeling en Onderneming versoek vennote in die regering van nasionale eenheid om ‘n omsigtige groeistrategie te ontwikkel voor die nasionale begroting deurgevoer word. Die uitvoerende direkteur, Ann Bernstein, het in gesprek met Newzroom Afrika beklemtoon hoe nodig ‘n duidelike ekonomiese plan is om volhoubare ontwikkeling aan te dryf. Die organisasie waarsku […]
# Die DA vra die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, moet dringend optree teen die Leër se beplande gholfdag die vierde van volgende maand. Woordvoerder Nicholas Gotsell sê luidens die uitnodiging van die hoof van die Leër, Lawrence Mbatha, gaan daar luukse borgskappe wees, gratis wyn en spyseniering vir 420 gaste terwyl […]
# Die vermiste Weskus-meisie Joslin Smith se ma en twee medebeskuldigdes het onskuldig gepleit aan ontvoering en mensehandel. Die verhoor van Kelly Smith, haar kêrel, Jacquin Appollis, en hulle vriend, Steveno van Rhyn, het vanoggend begin in die Hooggeregshof wat in Saldanhabaai sit. Die meisie was ses-jaar oud toe sy in Februarie verlede jaar uit […]
# Missing West Coast girl Joslin Smith’s mother and her two co-accused pleaded not guilty to kidnapping and human trafficking. The trial of Kelly Smith, her boyfriend, Jacquin Appollis, and their friend, Steveno van Rhyn, began in the High Court sitting in Saldanha Bay this morning. The girl was six-years-old when she disappeared from her […]