# Die parlementêre portefeuljekomitees oor die Polisie en Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het ‘n konsepverslag aanvaar oor die versoek om bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, te ondersoek. Die verslag beveel aan dat die Nasionale Vergadering ‘n ad hoc-komitee stig om na die bewerings te kyk. Mkhwanazi het bewerings gemaak van korrupsie, politieke inmenging […]
# Transnet sê sy onmiddellike prioriteit is om gefokusde aksies in te stel om sy operasionele en finansiële prestasie te verbeter. S&P Global het die staatsonderneming se kredietgradering afgegradeer weens ‘n jaarlikse kontantverbruik van 13,5-miljard-rand en die versuim om volumeteikens te bereik. Transnet sê hy het egter aansienlike vordering gemaak met hervormings, waarop sy strategie […]
# President Cyril Ramaphosa has appointed the board members of the National Youth Development Agency for a period of three years, with effect from August 1st. The board chairperson is doctor Sunshine Myende, and Bonga Makhanya is the deputy. The board members include Kelly Baloyi, Wiseman Mbatha, and Busisiwe Nxumalo. Ramaphosa’s spokesperson, Vincent Magwenya, says the […]
# Parliament’s portfolio committees on Police and Justice and Constitutional Development have adopted a draft report on the request to investigate allegations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. The report recommends that the National Assembly establish an ad hoc committee to consider the allegations. Mkhwanazi has made allegations of corruption, political interference, and malfeasance, […]
# Transnet states that its immediate priority is to actively implement targeted interventions to enhance its operational and financial performance. S&P Global recently downgraded the state-owned entity’s credit rating due to an annual cash burn of 13.5-billion-rand and the failure to meet volume targets. Transnet states that it has, however, made considerable progress in implementing […]
# Die Mk-party sê die afdanking van die voormalige minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, was ‘n strategiese skuif deur president Cyril Ramaphosa om die ondersteuning van die DA te kry voor vandag se stemming oor die Begrotingswetsontwerp. Die party voer aan Nkabane was net ‘n offer, terwyl die dieper korrupsie binne die […]
Die Parlement sal vandag oor die Begrotingswetsontwerp stem, wat ‘n belangrike stap is in die afhandeling van die nasionale begroting. Dit volg op talle debatte oor departementele besteding die afgelope klompie weke. Die wetsontwerp bepaal hoe openbare fondse aan verskeie regeringsdepartemente toegewys sal word. Die woordvoerder van die Parlement, Moloto Mothapo, sê die Nasionale Vergadering […]
# Die vakbond Solidariteit sê FlySafair-vlieëniers vra voor vandag se mediasiegesprekke, vir beter werksomstandighede en meer tyd met hulle gesinne. Die dispuut is nou voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie en probeer om die voortgesette uitsluiting op te los. Voorstelle sluit in gewaarborgde afnaweke, skofruil-moontlikhede , en vergoeding wanneer daar op rusdae gewerk […]
# Die adjunkpresident van die Patriotic Alliance, Kenny Kunene, het ontken dat hy bevriend is met die sakeman en moordverdagte, Katiso KT Molefe, wat aangekeer is in verband met die moord op DJ Sumbody in 2022. Die DA dring aan op sy bedanking. Kunene het aan SABC News bevestig dat hy Molefe se huis besoek […]