# Action Society sê die vryspraak van agt polisiebeamptes van adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-beskermingseenheid is ’n ernstige terugslag vir geregtigheid en polisie-aanspreeklikheid. Die beamptes, bekend as die “blouligmafia”, is in Julie 2023 op die N1-snelweg in Johannesburg afgeneem terwyl hulle burgerlikes aangerand het, maar is in ’n interne dissiplinêre verhoor vrygespreek. Woordvoerder van die […]
# Action Society says the acquittal of the eight police officers from deputy president Paul Mashatile’s VIP protection detail is a serious blow to justice and police accountability. The officers, dubbed the blue light mafia, were filmed assaulting civilians on the N1 highway in Johannesburg in July 2023 but were cleared in an internal disciplinary […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het tydens Nasionale Brandwond-bewusmakingsweek inwoners aangemoedig om waaksaam te bly. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, waarsku die gevaar van brandwonde vermeerder in die winter, veral onder kinders, bejaardes en in oorvol gebiede. Die veldtog, wat tot Maandag duur, is daarop gemik om brandverwante beserings te verminder en lewens in die […]
# The Gauteng Health Department urges residents to stay vigilant as National Burns Awareness Week takes place. The department’s spokesperson Motalatale Modiba warns that winter increases burn injury risks, especially among children, the elderly, and those in overcrowded areas. The campaign, running until Monday, aims to reduce burn-related injuries and save lives across the province. […]
# Die DA verwelkom die mylpaaluitspraak van die Konstitusionele Hof wat die regte van Suid-Afrikaners met dubbele burgerskap beskerm. Die hof het ’n artikel van die Wet op Burgerskap ongrondwetlik verklaar. Hierdie artikel het voorheen burgers van hul status gestroop indien hulle ’n tweede nasionaliteit verkry sonder vooraf-toestemming. Adrian Roos van die DA sê die […]
# Die Raad van Gesondheidsorgfinansierders sê ‘n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat president Cyril Ramaphosa beveel om rekords te oorhandig oor sy besluit om die Nasionale Gesondheidsversekeringwet te onderteken, is ‘n oorwinning vir die oppergesag van die reg. Die hof het beslis dat Ramaphosa se besluit hersien kan word en het hom tien […]
# Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het bevestig dat hy die naweek getref is deur ‘n kuberaanval wat sy webwerf, mobiele toepassing en interne stelsels geraak het. Hoewel vlugbedrywighede minimaal geraak is, het sommige gebruikers gister probleme aangemeld. Die lugredery het die stelsels op dieselfde dag herstel en ondersoekers aangestel om vas te stel of enige data […]
# The DA welcomes a landmark Constitutional Court ruling that protects the rights of South Africans with dual citizenship. The court declared a section of the Citizenship Act unconstitutional. This section had previously stripped citizens of their status if they acquired a second nationality without prior permission. The DA’s Adrian Roos says the ruling restores […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta verwelkom die Konstitusionele Hof se besluit wat oortreders toegang gee tot persoonlike rekenaars vir onderrig. Makaneta sê die stap ondersteun rehabilitasie sowel as herintegrasie in die samelewing. Makaneta versoek die Departement van Korrektiewe Dienste om kragtige moniteringstelsels, insluitend oudits en streng gebruiksreëls, af te dwing om misbruik te voorkom. Hy […]