# Die Madlanga-kommissie van ondersoek na bewerings van misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die regstelsel se openbare sittings hervat op 13 Oktober. Vandag se verrigtinge is deur Regter Mbuyiseli Madlanga afgelas nadat die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, siek geword het en nie met sy getuienis kon voortgaan nie. Die woordvoerder van die kommissie, […]
# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap het sy meester-diensplan-ooreenkoms met die Posbank met drie-maande verleng, wat verseker miljoene begunstigdes van maatskaplike toelaes sal hul betalings sonder ontwrigtings kan ontvang. Dit volg ná ‘n uitspraak in die Hooggeregshof in Pretoria waarin die Posbank se dringende aansoek om te keer dat die ooreenkoms beëindig word, van die hof […]
# The Madlanga judicial commission of inquiry into criminality, political interference and corruption in the criminal justice system will resume its public hearings on 13 October. Today’s proceedings were adjourned by Justice Mbuyiseli Madlanga after crime intelligence head Dumisani Khumalo fell ill and could not continue his testimony. The commission’s spokesperson, Jeremy Michaels, says the […]
# Die voormalige adjunkminister van Korrektiewe Dienste, Thabang Makwetla, is borgtog van tien-duisend-rand toegestaan ná sy verskyning in die Palm Ridge Handelsmisdaadhof in Gauteng. Makwetla staan tereg op aanklagte van korrupsie en bedrog wat verband hou met huisbeveiliging-opgraderings in 2015 wat Bosasa befonds het, ter waarde van ongeveer 350-duisend-rand. Die woordvoerder van die Teenkorrupsie-ondersoekdirektoraat, Henry […]
# The South African Social Security Agency has extended its master services agreement with Postbank by three months, ensuring millions of social grant beneficiaries continue to receive their payments without disruption. This follows a ruling by the High Court in Pretoria, which struck Postbank’s urgent application to stop the termination from the court’s urgent roll. […]
# Former Correctional Services deputy minister, Thabang Makwetla, has been granted ten-thousand-rand bail following his appearance at the Palm Ridge Specialised Commercial Crimes Court in Gauteng. Makwetla faces charges of corruption and fraud linked to a 2015 home security upgrade funded by Bosasa, valued at approximately 350-thousand-rand. Investigating Directorate Against Corruption spokesperson Henry Mamothame says […]
# ‘n Voedselverwerkingsfabriek in Ashton in die Wes-Kaap het ‘n nuwe era betree onder Langeberg Foods en begin vandag amptelik met sy werksaamhede. Die nuwe eienaarskap, wat oorneem by Tiger Brands, sluit in Norfund, die Ashton Fruit Producers Co-Operative en die Langeberg-gemeenskapstrust. Dit beoog om werksgeleenthede te verseker, plaaslike boere te ondersteun en gemeenskapsontwikkeling te […]
# Cosatu het Eskom en die regering geprys oor die kragreus se merkwaardige ommekeer, en verwys na sy eerste wins in agt-jaar en die verbetering in bestendige kraglewering. Matthew Parks van Cosatu sê hierdie vordering versterk die ekonomie ná die verlammende uitwerking van beurtkrag. Hy waarsku egter dat Eskom kwesbaar bly weens munisipale skuld van […]
# Die Kaapstadse polisie het klopjagte uitgevoer by 26 eiendomme wat verbind word met ‘n beweerde tenderbedrogsaak van 1,6-miljard-rand. Die grootskaalse operasie, gelei deur die Handelsmisdaad-ondersoekeenheid, het toegeslaan op sakepersele, privaat wonings van munisipale amptenare en persele wat verband hou met ondernemings waaraan stadskontrakte toegeken is. Die stad se woordvoerder, Luthando Tyhalibongo, sê die polisie […]