# President Cyril Ramaphosa hou vandag (Donderdag) ‘n Geloofsbrief-seremonie in Pretoria . Die president sal geloofsbriewe ontvang vir aangewese sendinghoofde wat 18 lande verteenwoordig, insluitend Algerië, Spanje, Chili, Pakistan, Thailand, Argentinië, Swede en Zambië. Hierdie amptelike diplomatieke dokumente is die ambassadeurs se formele akkreditasie in Suid-Afrika. Die seremonie onderskryf Suid-Afrika se verbintenis tot die versterking […]
# Die Global Sumud-flottielje doen ‘n beroep op die internasionale gemeenskap om dringende stappe te doen om Israel se blokkade van Gaza te beëindig. Aktiviste en kenners van die Verenigde Nasies beskryf die blokkade as onwettig en ‘n vorm van gesamentlike straf wat voedsel, brandstof, mediese voorrade en humanitêre hulp vir meer as twee-miljoen mense […]
# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta het die jeug gevra om na te dink, ná die skuldigbevinding van die EFF-leier Julius Malema in sy vuurwapenverhoor by die Landdroshof in Oos-Londen. Makaneta sê die uitspraak is ‘n herinnering dat vryheid sonder wet wanorde is, en dat geen leier bo aanspreeklikheid verhewe is nie. Hy moedig jong mense […]
# Die Departement van Minerale en Petroleumbronne, die Raad vir Geowetenskappe en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie het ‘n tweede ronde aansoeke vir die junior mynbou-eksplorasiefonds oopgemaak. Die fonds, wat klein mynbou-ondernemings met eksplorasie ondersteun, het 240-miljoen-rand opsy gesit om klein mynbouondernemings te help om minerale soos goud, koper, litium en uraan te vind. Junior mynwerkers met geldige […]
# President Cyril Ramaphosa sal die hoofrede lewer tydens die galadinee van die plaaslike regeringsindaba in Gauteng. Die indaba bring die regering-, handel-, arbeid-, akademiese en burgerlike samelewingsektore bymekaar om ‘n omkeerstrategie vir munisipaliteite te beplan. Swak oudit-uitslae dui op regeringsmislukkings en die doel van die vergadering is om openbare vertroue deur aanspreeklikheid, etiese leierskap […]
# Die Universiteit Stellenbosch het professor Deresh Ramjugernath as sy 13de rektor en visekanselier ingehuldig. Die seremonie gister is bygewoon deur akademiese, regerings- en burgerlike samelewingsleiers, en word beskryf as ‘n beslissende oomblik vir die universiteit. Ramjugernath het onderneem om holistiese transformasie, inklusiwiteit en outentieke verkryging in hoër onderwys aan te dryf. Hy het agt […]
# Die Afrika Mayibuye Movement veroordeel die uitbuiting van pasiënte en gesondheidswerkers by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, nadat sindikate na bewering meer as twee-miljard-rand gesteel het met behulp van korrupte gesondheidsamptenare. Die party vra dringende vervolging, volle terugvordering van die gesteelde fondse en verantwoording vir politieke leiers wat toegelaat het dat korrupsie floreer. Mayibuye […]
# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het afgevaardigdes by die elfde G20 Parlementêre Speakersberaad in Kaapstad versoek om oorsig en globale solidariteit te bespreek. Die tema is “Die benutting van Parlementêre Diplomasie vir die Verwesenliking van Globale Solidariteit, Gelykheid en Volhoubaarheid” en Didiza het wêreldwye samewerking aangemoedig om die befondsing van ‘n […]
# International Relations and Cooperation minister Ronald Lamola says government is waiting for an investigation report from France following the death of ambassador Nathi Mthethwa in Paris. Mthethwa was found dead near the Hyatt Hotel, after he was reported missing on Monday. Speaking to SABC News, Lamola said the repatriation process remains unknown at this […]