# The Freedom Front Plus says EFF leader Julius Malema’s conviction is welcomed, but the delay in sentencing, until 23 January 2026, is disappointing, as justice should be served swiftly. The East London Magistrate’s Court found Malema guilty on all five counts in his firearm trial, while his co-accused, former bodyguard Adriaan Snyman, was acquitted. […]
# Die ekonoom Frederick Mitchell sê om betekenisvolle ekonomiese vordering te ondersteun, moet Suid-Afrika sy plaaslike ekonomiese beleid en sy internasionale houding verander. Suid-Afrika se ekonomie het in die tweede kwartaal vanjaar slegs 0,8-persent gegroei. Mitchell sê om Suid-Afrika se ekonomiese potensiaal te ontsluit, vereis ʼn ondubbelsinnige ekonomiese bloudruk. Hy sê die bloudruk moet onder […]
# Die Suid-Afrikaanse Brouerye sê hy is vol vertroue dat sy herstruktureringsproses in wese en wat prosedure betref, regverdig is. Dit volg nadat die Arbeidshof in Johannesburg ʼn dringende aansoek van die Food and Allied Workers’ Union vir ʼn interdik teen afleggings by die SAB, van die hand gewys het. Die maatskappy besnoei 233 werkers […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê as die brug tussen burger en staat, is die uitdaging vir parlemente wêreldwyd om hoop in doelgerigtheid en belofte in aksie te verander. Sy het die geleentheidsrede gelewer by die G20 Parlementêre Speakers-beraad wat in Kaapstad gehou is. Kubayi sê wêreldwye solidariteit is ver […]
# The South African Breweries says it is confident that its restructuring process is both procedurally and substantially fair. This comes as the Labour Court in Johannesburg has dismissed an urgent application by the Food and Allied Workers’ Union for an interdict to stop retrenchments at SAB. The company is cutting 233 local warehouse jobs. […]
# Economist Frederick Mitchell says to foster meaningful economic advancement, South Africa must reconsider both its domestic economic policies and its international posture. South Africa’s economy recorded modest growth of just 0.8-percent during the second quarter of this year. Mitchell says unlocking South Africa’s economic potential requires an unambiguous economic blueprint. He says the blueprint […]
# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, says as the bridge between citizen and State, the challenge for parliaments globally is to translate hope into purpose and promise into action. She delivered the keynote address at the G20 Parliamentary Speakers’ Summit held in Cape Town. Kubayi says global solidarity is far removed from everyday […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering wag op ‘n ondersoek-verslag uit Frankryk na die dood van Suid-Afrika se ambassadeur, Nathi Mthethwa, in Parys. Hy is dood aangetref naby die Hyatt-hotel nadat hy Maandag as vermis aangegee is. Lamola het aan die SABC gesê die proses om sy oorskot […]
# Lawyers for Human Rights sê die nasionale ondersoek na kleinskaalse mynbou en polisie-optredes is ’n deurslaggewende stap in die rigting van aanspreeklikheid. Die ondersoek is gister in Stilfontein in Noordwes deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie bekendgemaak. Jessica Lawrence van die organisasie sê die ondersoek sal die menseregteskendings ontbloot wat verbind word met Operasie Vala Umgodi, […]