# New laboratory research from Stellenbosch University suggests Rooibos may counteract the activity of estrogen in breast cancer cells. Estrogen is often described as a kind of driver of breast cancer growth, because many breast cancer tumours carry receptors that respond to it. A senior lecturer in biochemistry at Stellenbosch University, Nicky Verhoog, says because […]
# ʼn Onlangse studie van die Universiteit van die Wes-Kaap het bevind televisieadvertensies vir mielieprodukte in Suid-Afrika maak staat op en gebruik ideologieë uit die koloniale tydperk. Die skrywer Nandi Mhlongo sê die studie toon ʼn groot gaping in akademiese literatuur oor stapelvoedsel, veral in ʼn multikulturele konteks soos Suid-Afrika waar mielies ʼn stapelvoedsel van […]
# Die Congress of the People eis die instel van ‘n verkiesingstelsel wat op kiesafdelings berus om die regstreekse verhouding tussen kiesers en hul verkose verteenwoordigers te versterk. Die party het die ANC en sy bondgenote daarvan beskuldig dat hulle die land se kiesafdeling-demokrasie met lankagterstallige verkiesingshervorming saboteer. Pakes Dikgetsi van COPE sê die huidige […]
# Die Solidariteit Beweging sê die Amerikaanse regering raak al meer gefrustreerd met Suid-Afrika se gebrek aan politieke wil om ʼn handelsooreenkoms te bereik. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê hulle het in gesprekke met president Donald Trump se administrasie vordering gemaak oor ʼn handelsooreenkoms. Die Solidariteit Beweging se voorsitter, Flip […]
# Die Referendum-party het Julius Malema se skuldigbevinding verwelkom as lank-uitstaande aanspreeklikheid vir sy dreigemente en gewelddadigheid. Die Landdroshof in Oos-Londen het die leier van die EFF skuldig bevind op vyf aanklagte, onder meer van die afvuur van ‘n wapen in ‘n openbare plek. Hy het in 2018 ‘n wapen afgevuur tydens die party se […]
# A recent study from the University of the Western Cape has found that television advertisements for maize products in South Africa rely on, and perpetuate colonial-era ideologies. Author Nandi Mhlongo says the study highlights a significant gap in academic literature concerning staple food consumption discourses, especially in a multicultural context like South Africa, where maize is a common staple for the majority of […]
# Die vakbond Giwusa dien vandag by die Menseregtekommissie se ondersoekeenheid voorleggings in oor privaat mynbedrywighede en Operasie Vala Umgodi in Johannesburg. Die ondersoek gaan onder meer oor die uitwerking van privaat en onwettige mynbedrywighede op die menseregte van die Stilfontein-gemeenskap en die beleidsgapings en raamwerk oor privaat mynbedrywighede. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê […]
# Die United Democratic Movement sê hy het ʼn amptelike klag by die Menseregtekommissie ingedien teen die omstrede mediafiguur, Ngizwe Mchunu. Die 44-jarige Mchunu loop onder kritiek deur nadat hy ʼn video van homself aanlyn geplaas het waarin hy neerhalende aanmerkings maak oor foto’s van ʼn homoseksuele paartjie in tradisionele klere wat soos ʼn veldbrand […]
# The Congress of the People is calling for the adoption of a constituency-based electoral system that will strengthen the direct relationship between voters and their elected representatives. The party has accused the ANC and its allies of sabotaging the country’s constitutional democracy by obstructing urgent and long-overdue electoral reform. COPE’s Pakes Dikgetsi says the […]