# Forestry, Fisheries and the Environment minister, Dion George, says Western Cape’s 12 proclaimed fishing harbours are showing steady progress in revitalisation. Improvements in infrastructure, safety, and operations are supporting coastal economies and sustainable fisheries. Key developments include the management of over 300 vessels, the removal of sunken vessels in Hout Bay, and new electronic […]
# Die DA sê die moord op die hoofverdagte in die moord op die likwidateur Cloete Murray en sy seun, Thomas, toon Suid-Afrika loop gevaar om ‘n mafia-staat te word. Burnett Hermanus is gisteraand op die parkeerterrein van die Netcare Milpark-hospitaal in Gauteng doodgeskiet. Die DA-lid, Glynnis Breytenbach, skryf dit toe aan die gebroke strafregstelsel, […]
# Action Society sê die Internasionale Dag teen Geweld vandag is betekenloos te midde van verkragting en geslagsgeweldsyfers wat hoog bly. Die organisasie waarsku ‘n vrou word elke 12 minute verkrag en die regstelsel sukkel met agterstande en ondoeltreffendheid. Die woordvoerder, Juanita du Preez, sê sonder beslissende optrede kan die land nie ‘n dag wat […]
# Amnestie Internasionaal sê Israel se onwettige onderskepping van die Global Sumud-flottielje toon hul vasberadenheid om doelbewus die Palestyne in Gaza uit te honger. Daar is op ten minste 39-vaartuie met humanitêre hulp beslag gelê en tientalle bemanningslede is in hegtenis geneem toe hulle Israel se blokkade probeer breek het. Shenilla Mohamed van die organisasie het […]
# The DA says the killing of the main suspect in the murder of Cloete and Thomas Murray shows South Africa is at risk of becoming a mafia state. Burnett Benacoba Hermanus, a top suspect in the case, was shot dead in the parking lot of Netcare Milpark Hospital in Gauteng last night. The DA’s […]
# Action Society says today’s International Day of Non-Violence rings hollow as rape and gender-based violence rates remain high. The organisation warns that a woman is raped every 12 minutes, while the justice system struggles with backlogs and inefficiency. Action Society spokesperson Juanita du Preez says without decisive action, the country cannot meaningfully honour a […]
# Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, waarsku teen die toestaan van parool net om die oorbevolking in tronke te verminder. Hy het op ‘n vraag in die Parlement geantwoord dat meer as 18-duisend paroolgangers die afgelope drie jaar weer oortree het, insluitend 493 wat van moord aangekla word en 624 van verkragting. Diefstal […]
# Amnesty International says Israel’s unlawful interception of the Global Sumud Flotilla illustrates its determination to deliberately starve Palestinians in Gaza. At least 39 vessels carrying humanitarian aid were seized and dozens of crew detained while attempting to break Israel’s blockade. Amnesty’s Shenilla Mohamed condemned the act as intimidation of peaceful activists, calling for the […]
# Die ANC sê stygende elektrisiteitspryse en voortdurende ladingsvermindering plaas ‘n swaar las op arm huishoudings. Die party verwelkom Eskom se wins van 16-miljard-rand en verbeterings in energievoorsiening, maar waarsku baie gemeenskappe kry steeds swaar as gevolg van kragonderbrekings en hoë koste. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê energiehervorming moet betroubare, bekostigbare elektrisiteit lewer […]