# Solidarity has secured an agreement with US company Propay Prime to export South African online IT skills, allowing citizens to work for American firms while living locally. The plan will expand into sectors like finance, engineering, education, and design. CEO Dirk Hermann highlights the potential to create thousands of jobs without racial restrictions, leveraging […]
# The Forum for South Africa says it demand that the South African government take urgent diplomatic and legal steps to secure the immediate release of South African citizens and other international activists abducted by Israel. The forum’s leader, Tebogo Mashilompane, says says they were abducted by the Israeli regime after the interception of the […]
# Die Kommunikasiewerkersunie beskuldig die SABC-bestuur dat hy werkers se regte, waardigheid en lewensbestaan ignoreer. Die vakbond sê werkers moet nog 50-persent van hul agterstallige salarisse vir die 2023/2024-boekjaar kry. Woordvoerder Moffat Seutlwadi sê die bestuur het boonop openlik verklaar daar sal geen salarisverhogings wees nie, wat beteken beloftes word verbreek en salarisse bly drie […]
# Die onafhanklike hoëronderwysinstelling, Akademia, het die Akademia-landbouskenkingsfonds bekendgestel om die volgende geslag landboukundiges op te lei. Die besturende direkteur, Marthinus Visser, sê deur hierdie fonds te stig, erken hulle die uiters belangrike rol wat die landbou speel, nie net vir kosvoorsiening nie maar ook vir ekonomiese stabiliteit en werkverskaffing. Hy sê deur die fonds […]
# Die C40-stede sê bewerings dat die steenkoolgebruik van Suid-Afrika se elektrisiteitsnetwerk die aanvaarding van elektriese voertuie voortydig maak, is misleidend. C40 is ‘n globale netwerk van burgemeesters van die voorste wêreldstede wat saamwerk teen die klimaatkrisis. C40-stede se programbestuurder vir Afrika, Prian Reddy, sê meganismes soos energie-oordragi en die groei van hernubare kapasiteit sal […]
# The Communication Workers Union has accused the SABC management of disregarding workers’ rights, dignity, and livelihoods. This comes as the union says workers are owed 50-percent of their back pay for the 2023/2024 financial year. The union’s spokesperson, Moffat Seutlwadi, says management has also openly declared that there will be no salary increments, which […]
# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut is sterk gekant teen Eskom se aansoek dat die leeftyd van Eenheid 2 van die Koeberg-kernkragstasie in Kaapstad verleng word. Eskom het by die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie aansoek gedoen dat Eenheid 2 se bedryfslisensie, soos dié van Eenheid 1, met 20 jaar verleng word. Die instituut se woordvoerder, Francesca de […]
# The independent higher education institution Akademia has launched the Akademia Agricultural Endowment Fund to nurture the next generation of agricultural experts. Managing director, Marthinus Visser, says by establishing this fund, they recognise the extremely critical role that agriculture plays, not only in terms of food supply, but also in terms of economic stability and job creation. He says […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het die onlangse optrede van vigilantegroepe, insluitend Operasie Dudula, teen immigrante skerp veroordeel. Hierdie groepe het migrante en Suid-Afrikaners sonder dokumente hoofsaaklik in Gauteng en KwaZulu-Natal geteiken, hulle toegang tot nodige dienste geweier en hulle gekeer om regeringsklinieke en hospitale te besoek. Mbulelo Mandlana van die SAKP sê hierdie optrede, […]