# The GOOD Party welcomes the ruling by the High Court in Pretoria rejecting the government’s attempt to delay the 167-million-rand apartheid-era damages case. Judge Nicoline Janse van Nieuwenhuizen said further delays serve no justice, especially for elderly victims, and ordered the government to pay costs. GOOD secretary-general Brett Herron says the ruling is key […]
# Die Activists and Citizens Forum se raad aan president Cyril Ramaphosa en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is om onmiddellik te bedank om die land te red van verdere verleentheid. Dit volg nadat verdoemende onthullings by die Madlanga-kommissie aan die lig gebring is oor misdaadsindikate wat die strafregstelsel geïnfiltreer het. Die forum se […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê georganiseerde misdaadsindikate neem toe in Suid-Afrika en die regering moet sy wetstoepassingsagentskappe versterk om dit te bekamp. Hy het vandag gepraat tydens die oorhandiging van helikopters en gepantserde voertuie aan gespesialiseerde eenhede by die polisie-akademie in Pretoria. Cachalia sê sedert hy twee maande gelede oorgeneem het, […]
# Government has called on informal groups to participate in the G20 Social Summit. Government has opened registration for the summit, set for 18–20 November 2025 in Johannesburg. Under South Africa’s G20 Presidency theme of Solidarity, Equality, Sustainability, the summit will bring together civil society, youth, women’s groups, persons with disabilities, faith-based organisations, and grassroots […]
# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap sê probleme wat ouderdomstoelae-betalings geraak het, is opgelos. Ongeveer 15-duisend begunstigdes het nie gister hul toelaes ontvang nie weens ‘n tegniese fout tussen Capitec en die betalingstussenganger, PayInc. Die uitstaande betalings sal vandag gedoen word. SASSA se woordvoerder Andile Tshona sê maatreëls word ingestel om ‘n herhaling van die voorval […]
# Experts from higher learning institutions are calling for greater support of Technical and Vocational Education and Training as a vital post-school pathway. Speaking at a Universities South Africa dialogue, they said trade skills are key to addressing South Africa’s skills shortage and the future of work including promoting Science, Technology, Engineering, and Mathematics education. […]
# Die algemene werkersvakbond, GIWUSA, doen ‘n beroep op alle vakbonde en mense wat regverdigheid aanhang, om vir ‘n Nasionale Dag van Aksie saam te staan. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê die dag is daarop gemik om druk op die regering te plaas om dadelik alle handelsooreenkomste met Israel te staak en ‘n […]
# Die Konstusionele Hof het beslis die beperking van ouerlike verlof vir aanneem-ouers van kinders van twee jaar of ouer is ongrondwetlik. Regter Laura Lumka Tshiqi het beslis sulke voorwaardes diskrimineer onregverdiglik teen aanneem-ouers en hulle kinders, en ontneem hulle belangrike tyd om ‘n verhouding te vorm. Sy het vorige bevindinge bevestig, dat verskeie gedeeltes […]
# The South African Social Security Agency says issues affecting old age grant payments have been resolved. Around 15-thousand beneficiaries did not receive their grants yesterday due to a technical fault between Capitec and the payments clearing house, PayInc. The outstanding payments will be made today. SASSA spokesperson Andile Tshona says measures are being put […]