# Acting Police minister, Firoz Cachalia, has deployed a team of five seasoned South African Police Service investigators to France following the sudden death of South African ambassador to France, Nathi Mthethwa. He was found dead at the Hyatt Hotel on Tuesday, with authorities suspecting suicide. Ministry spokesperson Kamogelo Mogotsi says the team led by […]
# President Cyril Ramaphosa het politieke faksies in munisipaliteite versoek om binnegevegte te staak en bestendige bestuur en dienslewering voorop te stel. Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het in die hoofrede wat hy namens Ramaphosa by die Plaaslike Regerings Indaba in Midrand, Gauteng, gelewer het beklemtoon vertroue word deur verantwoordbaarheid, […]
# Die regering het informele groepe uitgenooi om aan die G20 Maatskaplike Spitsberaad deel te neem. Die regering het registrasies vir die spitsberaad geopen, wat vir 18–20 November 2025 in Johannesburg geskeduleer is. Suid-Afrika se G20-presidentskapstema is Solidariteit, Gelykheid, Volhoubaarheid, en die spitsberaad sal die burgerlike samelewing, jeug, vrouegroepe, persone met gestremdhede, geloofsorganisasies en grondvlaknetwerke […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi doen ‘n beroep op die voormalige hoofgetuienisleier by die Madlanga-kommissie, Terry Motau, om redes te verskaf vir sy bedanking. Kubayi het bewerings ontken dat die kommissiebegroting van 147-miljoen-rand Motau se besluit beïnvloed het, en benadruk die finansies word behoorlik bestuur. Die minister het aan SABC […]
# ‘n Ondersoek word ingestel nadat ‘n sewe-jarige seun in die Oos-Kaap noodlottig geskiet is, na bewering deur sy agt-jarige neef. Die polisie sê die kind het toegang tot die vuurwapen in sy pa se slaapkamer verkry en dit afgevuur, en sy neef is onmiddellik dood. ‘n Moordsaak is teen die agt-jarige aanhangig gemaak, terwyl […]
# Kenners van hoëronderwysinstellings doen ‘n beroep vir meer ondersteuning vir Tegniese en Beroepsopleiding as ‘n noodsaaklike naskoolse loopbaanrigting. Die kenners het tydens ‘n Universiteite Suid-Afrika-dialoog gesê vakvaardighede is die sleutel tot Suid-Afrika se vaardigheidstekorte en om die toekoms van werkskepping aan te spreek, insluitend die bevordering van Wetenskap-, Tegnologie-, Ingenieurswese- en Wiskunde-onderwys. Die uitvoerende […]
# Die DA sê hy sal die drie-persent Swartbemagtigingheffing op ongenoteerde besighede wat die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, voorstel, teenstaan. Die party waarsku die heffing sal ‘n las op ondernemings wees, klein besighede benadeel en werkskepping lam lê. Toby Chance van die DA vra vir werklike bemagtiging deur werkskepping en entrepreneurskap, […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die skuldigbevinding van die afgedankte amptenaar Dawn Pieterson verwelkom, wat skuldig bevind is op nege aanklagte van bedrog en twee vir die oortreding van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes. Pieterson, wat gewerk het in Calvinia, Noord-Kaap, het kliënte bedrieg deur begrafnispolisse met […]
# Investigations are underway after a seven-year-old boy was fatally shot, allegedly by his eight-year-old cousin, in the Eastern Cape. Police say the child accessed a firearm in his father’s bedroom and fired, instantly killing his cousin. A murder case has been opened against the eight-year-old, while the father faces a charge for failing to […]