# Die Nigeriese televangelis Timothy Omotoso het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof ingedien om die Departement van Binnelandse Sake se besluit te hersien, waarvolgens hy as ‘n verbode persoon verklaar is. Dit volg na sy vryspraak op 32 aanklagte, van verkragting en menslike handel rakende jong vroue in sy Jesus Dominion International Church. Omotoso […]
# Die Landdroshof in Vredenburg aan die Weskus het borgtog van 500-rand toegestaan aan ‘n vrou wat beskuldig word van brandstigting by Kelly Smith se huis in Middelpos, Saldanhabaai. Die voorval het plaasgevind nadat Smith en haar medebeskuldigdes skuldig bevind is aan ontvoering en mensehandel van die sesjarige Joslin. Die 27-jarige Monique Kekana sal op […]
# Police arrested approximately 17-thousand suspects in the past week during Shanela operations. Police spokesperson Athlenda Mathe says among them were 224 rape suspects, including a police trainer and a KZN chief. Police seized 152 illegal firearms, nine-thousand-492 mandrax tablets and arrested 148 murder suspects. She says the police will continue to crack down on […]
# Die tweede G20-toerismewerkgroep plaas tans die land se toerismesektor in Durban op die wêreldverhoog. Afgevaardigdes fokus op vier prioriteite, insluitend mensgesentreerde kunsmatige intelligensie om nuwe toerisme besighede en Klein, Medium en Mikro-Ondernemings te bevorder, finansiering vir gelykheid, lugaansluitings, en veerkragtigheid in toerisme-ontwikkeling. Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die inisiatief het ten […]
# NEHAWU het die regering, en veral Nasionale Tesourie, gevra om besuinigingsmaatreëls op te hef om verpleegkundiges te bevry van die nagevolge van personeeltekorte. NEHAWU se woordvoerder, Lwazi Nkolonzi, sê die regering se besuinigingsprogram raak die staat se vermoë om gesondheidsdienste te lewer. Hy sê daar is ongeveer 15-duisend-625 vakante verpleegposte in alle kategorieë in […]
# Die Afrika Reis-indaba 2025 het by die Inkosi Albert Luthuli-konferensiesentrum in Durban afgeskop. Die vier-daagse geleentheid bied meer as een-duisend-300 uitstallers van 27 Afrikalande en meer as een-duisend-200 internasionale kopers. Die indaba val saam met die tweede G-20 Toerisme-werkgroepvergadering. Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, beklemtoon die tema, Unlimited Africa, bevorder toerismepotensiaal, strategiese […]
# International Relations and Cooperation minister, Ronald Lamola, has unveiled South Africa’s ambitious G20 roadmap ahead of the November summit, focusing on artificial intelligence, food security, and inequality. Lamola told the media the Presidency is pushing for reforms in global financial and trade systems, stronger climate finance, and support for gender equality. He also called […]
# Nigerian televangelist Timothy Omotoso has launched an urgent High Court application to review Home Affairs’ decision declaring him a prohibited person. This follows his acquittal on 32 charges, including rape and human trafficking, related to several young women linked to his Jesus Dominion International Church. Omotoso spent eight years in St Albans Prison. In […]
# The Vredenburg Magistrate’s Court on the West Coast has granted 500-rand bail for a woman accused of torching Kelly Smith’s home in Middelpos, Saldanha Bay. Twenty-seven-year-old Monique Kekana was arrested in connection with the incident which occured after Smith and her co-accused were convicted of kidnapping and trafficking her six-year-old daughter, Joslin. Kekana returns […]