# Eskom’s Generation Recovery Plan has pushed the month-to-date Energy Availability Factor to 70.45-percent, surpassing its 70-percent target. Eskom spokesperson Daphne Mokwena says this has improved plant reliability with reduced unplanned outages. The power utility reports 140 consecutive days without load-shedding, with just 26 hours recorded since April. Mokwena says diesel reliance has dropped sharply, […]
# The Commission for Gender Equality has welcomed a landmark Constitutional Court ruling declaring unequal parental leave provisions discriminatory. The court held that birth mothers, fathers, adoptive parents, and commissioning parents in surrogacy arrangements must enjoy equal leave entitlements under the Basic Conditions of Employment Act and Unemployment Insurance Act. The commission says this judgment affirms […]
# Parliament’ Ad Hoc Committee evidence leader, Norman Arendse, says several public submissions had been received ahead of hearing evidence from KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. The commissioner exposed claims of political interference in the justice system in crime prevention. Arendse told the committee that the Intelligence Inspector-General has first sought direction from the Joint […]
# Former president Nelson Mandela’s grandson Mandla Mandela’s wife is pleading for his safe return after Israeli forces intercepted the Global Sumud Flotilla carrying activists including South Africans. Nosekeni Mandela told SABC News the family’s last direct contact was on Wednesday morning. Nosekeni says Mandla felt obligated to join the mission due to Gaza’s humanitarian […]
# Mining Affected Communities United in Action sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoek na kleinmynbou en die Stilfontein-krisis loop gevaar om die staat te beskerm eerder as om geregtigheid te laat geskied. Die organisasie het jare se vertragings, die ignorering van aanbevelings en die uitsluiting van slagoffers en reddingswerkers gekritiseer. Mpho Nkwana van die organisasie […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die MK-LP, Mzwanele Manyi, se voorgestelde grondwetlike wysiging oor grond lei slegs die aandag afleiding af van die werklike bedreiging, die voorgenome Wetsontwerp op Billike Toegang tot Grond. Manyi vra dat alle grond aan die regering moet behoort en vir grondeise om terug te dateer tot 1652. Wynand Boshoff van […]
# Die waarnemende polisieminister, Firoz Cachalia, het volle steun belowe vir die ondersoek na die dood van die voormalige minister van Polisie en die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. ‘n Span van vyf lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is na Frankryk ontplooi om Franse owerhede te help om Mthethwa se dood te ondersoek. Mthethwa […]
# COSATU verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak wat ‘n groter keuse en gelykheid in kraam- en ouerskapverlof toestaan. Die hof het die Parlement gelas om die Wette op Basiese Diensvoorwaardes en Werkloosheidsversekering te wysig om gelyke dekking vir ouers te verseker. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê die uitspraak bekragtig billikheid en buigsaamheid en […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het Israel beskuldig dat hy die volksmoord in Gaza erger maak deur die humanitêre Global Sumud-flottielje te blokkeer. Die SAKP sê Israel se onderskepping in internasionale waters het desperate burgerlikes van dringende hulp ontneem, terwyl aktiviste, insluitende Hoofman Zwelivelile Mandela en Greta Thunberg, aangehou is. Mbulelo Mandlana van die SAKP […]