# Rise Mzansi leader Songezo Zibi has called for a complete reset of South Africa’s political leadership, one that prioritises vision, integrity, and generational renewal. RISE Mzansi, together with the GOOD Party and Build One South Africa, have united to form one political party, Unite for Change, to contest the 2026 local government elections. Zibi […]
# The GOOD Party, Build One South Africa, and RISE Mzansi have joined forces to create a new political party called Unite for Change. The party will be registered as a new political party with the Electoral Commission of South Africa to contest the upcoming 2026 local government elections. The three parties will still exist […]
# Die Raad vir Wetenskaplike en Industriële Navorsing vier 80 jaar van innovasie met sy negende tweejaarlikse konferensie, wat vandeesweek by die WNNR-konvensiesentrum in Pretoria plaasvind. Die geleentheid, wat onder die tema Wetenskap, Tegnologie en Innovasie vir ‘n Volhoubare Toekoms gehou word, sal ook die agtste Globale Konferensie oor Volhoubare Tegnologie en Innovasie aanbied. Dit […]
# Die Departement van Water en Sanitasie bied hierdie week sy jaarlikse Water- en Sanitasie-opvoedingsprogram in Boksburg, Gauteng, aan. Die inisiatief verhoog bewustheid oor waterdoeltreffendheid, hulpbronbeskerming en higiëne terwyl dit loopbane in die sektor bevorder. Deur projekte en kompetisies pak leerders werklike uitdagings in hul gemeenskappe aan. UItblinker-deelnemers sal beurse verdien. Die departement sal die […]
# Die Nasionale Professionele Onderwysersorganisasie van Suid-Afrika in die Oos-Kaap, is bekommerd oor die toenemende krisis van verhoudings tussen onderwysers en leerders. Dit sluit in bewerings van swangerskappe en die druk om dit te beëindig. Die provinsiale uitvoerende hoof, Loyiso Mbinda, sê die vakbond onderrig opvoeders oor etiek en professionaliteit. Mbinda dring daarop aan dat […]
# Die Departement van Vervoer stel voor dat afstandbeheerde vliegtuigstelsels in Suid-Afrika geregistreer word. ‘n Woordvoerder, Collen Mnisi, sê die voorstel, wat deel is van ‘n breër lugvragstrategie, is oop vir openbare kommentaar tot 6 November. Hy het aan Newzroom Afrika gesê die doel is om hommeltuie se potensiële rol in die vrag-waardeketting te ondersoek, […]
# Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het alle professionele en bilaterale betrekkinge met die Israelse Mediese Vereniging opgeskort. Die SAMV sê sy Israelse eweknie moet uit die Wêreld Mediese Vereniging verban word weens sy optrede te midde van die humanitêre krisis in Gaza. Die skorsing sal voortduur totdat die Israelse Mediese Vereniging die vrylating van Palestynse […]
# Die ANC se nasionale uitvoerende komitee is besig met ‘n ambisieuse ekonomiese aksieplan wat daarop gemik is om Suid-Afrika se ekonomie te verbeter. Die voorsitter van die subkomitee vir ekonomiese transformasie, Zuko Godlimpi, sê die plan, wat deur ANC-president Cyril Ramaphosa uiteengesit sal word, is van kritieke belang vir ekonomiese groei. Hy sê ‘n […]
# National Professional Teachers’ Organisation of South Africa Eastern Cape is concerned about the growing crisis of inappropriate relationships between teachers and learners. This including allegations of impregnation and pressure to terminate pregnancies. Provincial CEO Loyiso Mbinda says the union it is educating educators on ethics and professionalism. Mbinda urges strict adherence to the South […]