# The South African Federation of Trade Unions has welcomed the South African Medical Association’s decision to suspend its relations with the Israeli Medical Association. The association says this decision follows concerns about the ongoing humanitarian crisis in Gaza, and the conduct of the IMA with regard to international medical ethics and humanitarian obligations. Saftu’s […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party het sy jaarlikse Red October-veldtog van stapel gestuur, wat gerig word deur die stryd om die onvervulde doelwitte van die Vryheidsmanifes in sy 70ste jaar te bereik. Die doelwitte van vanjaar se veldtog sluit in oplossings vir die werkloosheidskrisis, die terugdraai van neoliberale beleidsoorheersing en die bevordering van transformasie van […]
# The South African Communist Party has launched its annual Red October Campaign, guided by the objectives of advancing the struggle to achieve the unfulfilled goals of the Freedom Charter in its 70th year. The objectives of this year’s campaign include addressing the unemployment crisis, rolling back neo-liberal policy dominance, and advancing land ownership transformation through […]
# President Cyril Ramaphosa sê die finansiële verbetering by Eskom getuig van die krag van vennootskappe, maar ook hoe belangrik dit is om met langtermyndoelwitte vol te hou, selfs in weerwil van kritiek. Die kragverskaffer het ‘n wins van 16-miljard-rand ná belasting vir die volle jaar tot Maart 2025 aangeteken, wat sy eerste wins in […]
# President Cyril Ramaphosa says the financial improvement at Eskom bears witness to the strength of partnerships, but also to the value of forging ahead with long-term goals, even in the face of criticism. The power utility posted an after-tax profit of 16-billion-rand for the full year ending March 2025, its first return to profitability in […]
# Twee-en-dertig skole van regoor Suid-Afrika is as finaliste in die Nasionale EduPlant Skooltuinkompetisie 2025 aangekondig. Hulle is op die kortlys van meer as 300 skole wat aan die begin van verlede jaar by die EduPlant-program aangesluit het. Hulle het omvattende opleiding in perma-kultuurpraktyke ontvang om hulle te help om hul eie groente, vrugte en […]
# Die Vereniging vir Staatsamptenare sê ondanks opvoeders se diepgaande impak, veral in landelike en gemarginaliseerde gemeenskappe, word hulle aan hulle eie lot oorgelaat om verkrummelde infrastruktuur, onvoldoende hulpbronne en ‘n gebrek aan erkenning te trotseer. Daar is tans ongeveer 405-duisend opvoeders in die land se onderwysstelsel. Claude Naicker van die Staatsamptenaar sê opvoeders moet […]
# Twee dansers van die Noordwes-Universiteit, Tebogo Baas en Matlhogonolo Bodibe, is gereed om Suid-Afrika in November by die 2025 Wêrelddanskampioenskappe in Assen, Nederland, te verteenwoordig. Hulle het hul plek in die Jeugkampioenskap Latynse kategorie verseker na gereelde podium-verskynings en ‘n sterk vertoning in die kwalifiserende rondes. Die paar beskou hul keuse as ‘n geleentheid […]
# Die vakbondfederasie, SAFTU het kommer uitgespreek oor die uitgelekte Groei- en Insluitingstrategie. Die strategie wat deur die ministers van Finansies en Handel, Nywerheid en Mededinging opgestel is, stel ‘n ambisieuse plan om ekonomiese groei tot 3,5-persent te verhoog en werkskepping te laat herleef. Saftu se woordvoerder, Newton Masuku, sê regeringsbeleid het werkgeleenthede vernietig, ongelykheid […]