# The Health Funders Association says a personal income tax hike of up to 115-percent would be needed to fund the National Health Insurance in its current form. They launched a legal challenge against the NHI Act, warning that it is fiscally impossible and would damage the economy. The association’s CEO, Thoneshan Naidoo, proposes a […]
# Die Raad vir Gesondheidsorgbefondsers sê ‘n persoonlike inkomstebelastingverhoging van tot 115-persent word benodig om die NGV in sy huidige vorm te befonds. Hulle het ‘n regsgeding teen die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering van stapel gestuur en waarsku dit is fiskaal onmoontlik en sal skade doen aan die ekonomie. Die vereniging se uitvoerende hoof, Thoneshan […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy het ‘n nuwe aansoek voorberei om die Gupta-broers uit te lewer vanaf die Verenigde Arabiese Emirate. Dit volg te midde van kritiek teen die NVG na die Hooggeregshof in die Vrystaat beslis het dit is onregmatig om Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, uit te lewer in […]
# Die voormalige diplomaat Kingsley Makhubela sê die rusie tussen die Amerikaanse president Donald Trump en die miljardêr Elon Musk was onvermydelik. Makhubela het aan SABC News gesê Musk se gedrag is traak-my-nie-agtig en hy sê dit is soos om ‘n kind na die Withuis te bring, wat die waardigheid van die Withuis aangetas het. […]
# Former president FW de Klerk’s widow, has send a supportive message to the families of the Cradock Four, before the reopening of a third inquest into the murders. The four were abducted and brutally murdered by the South African security police in 1985. Lukhanyo Calata, the son of one of the victims, said on […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die Clean Cities and Towns-veldtog, wat in Kliptown, Soweto van stapel gestuur is, sal verder as Johannesburg uitbrei. Mashatile het by die Walter Sisulu-plein van Toewyding gesê die veldtog bevorder skoner, groener stedelike ruimtes en inklusiewe gemeenskappe. Hy beklemtoon die regering se doel is om met inwoners saam te werk […]
# Padwedlope: Tweemalige Comrades-marathonkampioen Tete Dijana soek hierdie naweek ‘n driekuns in die ikoniese, 90-kilometer ultramaraton nadat hy laasjaar gesukkel het. Verlede jaar se wenner, Piet Wiersma sal sy titel verdedig met die afwedloop van Pietermaritzburg na Durban. Onder die top aanspraakmakers in die mansafdeling is Joseph Manyedi, Dan Moselakwe en Edward Mothibi. Dijana het […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik oor gure weer hierdie naweek. Al die provinsies behalwe Limpopo kan swaar sneeu, koue temperature en sterk wind verwag. Die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal mag dalk oorstromings ervaar as gevolg van swaar reën. Boere word versoek om hul vee te beskerm. ‘n Weervoorspeller, Kevin Rae sê Comrades Marathon-atlete […]
# Die Ministerie van Vervoer sal Dinsdag met die raad van die Padongelukkefonds vergader. Dit volg op die voorlopige skorsing van die uitvoerende hoof Collins Letsaolo. Die Departement van Vervoer beplan ook om die Padongelukkevoordeelskema-wetsontwerp te finaliseer om dit vir slagoffers makliker te maak om voordele te eis sonder om duur regskoste aan te gaan. […]