# Stellenbosch Business School’s Renata Schoeman says toxic workplaces are driving a mental health crisis in South Africa. Observing World Mental Health Day, Schoeman highlights that one in four workers is diagnosed with depression, and absenteeism linked to workplace stress costs the economy around 19-billion-rand annually. She urged organisations to adopt zero-tolerance policies, establish safe […]
# Suid-Afrika gaan van 2 tot 4 Junie volgende jaar die eerste Internasionale Ruimtespitsberaad Afrika aanbied in die WNNR se Internasionale Konvensiesentrum in Pretoria. Dit sal bygewoon word deur ruimte-voorlopers van Afrika, nuwe ondernemings en wêreldwye bedryfsleiers. Die organiseerders verwag 500 afgevaardigdes en drie-duisend geteikende sakevergaderings. Die besturende direkteur, Beulah Mosupye, sê die geleentheid het […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, sê enige inligting oor sy verbintenis met die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala sal volledig bekend gemaak word indien hy gedagvaar word om voor die Madlanga-kommissie of die Parlement se ad hoc-komitee te verskyn. Hy word betrek in getuies se verklarings in verband met bewerings deur die […]
# Eskom Board chairperson, Mteto Nyati, says the power utility is now focusing on affordability after achieving greater stability, with an energy availability factor of about 70-percent. Speaking at the Joburg Mining Indaba, Nyati said Eskom aims to align electricity tariffs with inflation while exploring cleaner coal and new revenue streams. He added that the […]
# Die UDM sê vrede in die Midde-Ooste sal slegs deur geregtigheid en respek vir menseregte bereik word. Die UDM se adjunkpresident, Nqabayomzi Kwankwa, sê die party salueer Nkosi Mandla Mandela, Zukiswa Wanner, Carolyn Shelver, Zaheera Soomar, Fatima Hendricks en Reaz Moola vir hul dapperheid en solidariteit met die mense van Palestina. Hy sê Hendricks, […]
# Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor sê Suid-Afrika het ongeveer 89-miljard-rand in onopgeëiste voordele. Standard Bank het aangekondig hy het die afgelope jaar 100-miljoen-rand aan duisende Suid-Afrikaners terugbetaal, waarvan baie onbewus was dat fondse aan hulle verskuldig is. In samewerking met die opsporingsagentskap, Reunyte, het die bank se internet-gebaseerde stelsel kliënte gehelp om voordele, […]
# Former Police minister Bheki Cele says any information regarding his association with Vusimuzi “Cat” Matlala will be fully disclosed if officially summoned to appear before the Madlanga Commission or the Ad Hoc Committee. Cele has been implicated in witness statements at the commission, linked to allegations by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi on police […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy kan nie kommentaar lewer oor die voortgesette ondersoek na die minister van Polisie, Senzo Mchunu, nie. President Cyril Ramaphosa het Mchunu in Julie op spesiale verlof geplaas oor bewerings van ‘n sameswering met sakemanne Vusimuzi “Cat” Matlala en Katiso “KT” […]
# South Africa will host the first-ever International Space Summit Africa from 2 to 4 June next year at the CSIR International Convention Centre in Pretoria. The summit will connect African space innovators, startups, and global industry leaders. Organisers expect 500 delegates and three-thousand targeted business meetings. Hauweng managing director Beulah Mosupye says the event […]