# Die Departement van Vervoer het die sperdatum vir reaksie op sy versoek om inligting oor privaat sektor-deelname in Suid-Afrika se spoor- en hawesektore tot 30 Mei verleng. Die departement sê die verlenging volg op oorweldigende belangstelling van belanghebbendes. Die kwessie fokus op sleutelvragkorridors, insluitend dié wat die Noord-Kaap met Saldanhabaai en Nelson Mandelabaai verbind, […]
# South African film director Ramadan Suleman has been awarded one of France’s highest cultural honours, the title Chevalier des Arts et des Lettres by French Ambassador Elisabeth Barbier. The Order of Arts and Letters, honours outstanding contributions to arts and literature. Recognised for his fearless storytelling and commitment to social justice, Suleman was hailed […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het die Afrika-Reisindaba in Durban, KwaZulu-Natal, amptelik geopen en Afrikane aangemoedig om die vasteland te kies, te verken en daarin te belê. By die Albert Luthuli Internasionale Konvensiesentrum het Mashatile gesê die geleentheid, wat onder die tema ‘Onbeperkte Afrika’ aangebied word, stel Afrika se toerismepotensiaal en eenheid ten toon. Hy het […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile bepleit ‘n verenigde Afrika-stem voor die G20-beraad wat in November plaasvind. Hy het op die Afrika-reisindaba in Durban gesê die beraad is ‘n belangrike geleentheid vir die vasteland om sy belange wêreldwyd te bevorder. Mashatile sê Suid-Afrika, die gasheer, het ‘n verantwoordelikheid om die behoeftes van die vasteland en die Globale […]
# Statistieke SA sê die Kwartaallikse Arbeidsmagopname vir die eerste kwartaal toon die aantal mense wat in die formele sektor in diens was het met 245-duisend afgeneem, maar indiensneming in die informele sektor het met 17-duisend toegeneem. Die meeste toenames is aangeteken in Vervoer, Finansies en Nutsdienste. Afnames is aangeteken in Handel, Bouwerk, Privaat huishoudings, […]
# Die Episkopale Kerk het aangekondig dat hy sy dekade-lange vennootskap met die Amerikaanse regering oor vlugteling-hervestiging gaan beëindig. Dit volg nadat hy opdrag ontvang het om te help met die hervestiging van 49 Afrikaners wat vlugtelingstatus verkry het. Voorsittende biskop Sean Rowe verwys na die kerk se verbintenis tot rassegeregtigheid, kommer oor voorkeurbehandeling, en […]
# Werkloosheid in Suid-Afrika het met een persentasiepunt gestyg vanaf die vierde kwartaal verlede jaar tot die eerste kwartaal in 2025. Statistieke SA het aangekondig die Kwartaallikse Arbeidsmagopname toon ‘n afname van 291-duisend in die getal werkende mense en ‘n toename van 237-duisend in die getal werklose mense. Hierdie veranderings het veroorsaak dat die amptelike […]
# Die Afrika Vereniging van Voertuigvervaardigers, in samewerking met Afreximbank en die Afrika Vryhandelsgebied-sekretariaat, het die eerste Nywerheidsbeleid Uitvoerende Kortkursus bekendgestel by die Toyota Wessels Instituut vir Vervaardigingsstudies in KwaZulu-Natal. Hierdie negeweek-program het ten doel om senior regeringsamptenare van 19 Afrikalande toe te rus om beleide te ontwikkel wat motorvervaardigingsgeleenthede en nywerheidsontwikkeling op die vasteland […]
# The Department of Transport has extended the deadline for responses to its Request for Information on private sector participation in South Africa’s rail and port sectors to 30 May. The Department says that the extension follows overwhelming interest from stakeholders. The RFI focuses on key freight corridors, including those linking the Northern Cape to […]