# The Ministry of Transport is set to meet with the Road Accident Fund board on Tuesday. This follows the precautionary suspension of CEO Collins Letsaolo. The Transport Department also plans to finalise the Road Accident Benefit Scheme Bill, to make it easier for victims to claim benefits without expensive legal fees. Ministry spokesperson Collen […]
# President Cyril Ramaphosa het sy meegevoel betuig aan die familie van die voormalige Zambiese president Edgar Lungu en die mense van Zambië na Lungu se afsterwe gister in Pretoria op 68-jarige ouderdom. Volgens die Patriotic Front het Lungu vir ‘n aantal weke mediese behandeling in Suid-Afrika ontvang vir ‘n onvermelde siekte. Lungu het Zambië […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die Wes-Kaap het vandag se dodelike skietery by die Mfuleni-taxistaanplek waarin vier mense dood en drie beseer is, veroordeel. Die voorsitter van SANTACO, Mandla Hermanus, het die aanval as ‘n brutale en kriminele daad beskryf. Hy het alle operateurs versoek om kalm te bly en maksimum selfbeheersing uit te […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, sê dis uiters belangrik om haar departement onder die regering van nasionale eenheid te stabiliseer en armoede te bekamp. Tolashe het aan die media gesê haar onmiddellike fokus is op onder meer vinnige aanstellings in belangrike leiersposte, die uitbreiding van psigo-maatskaplike ondersteuning vir slagoffers van geslagsgeweld en […]
# Die politieke ontleder, Levy Ndou, sê Floyd Shivambu se plaasvervanger as sekretaris-generaal moet met die MK-partyleier Jacob Zuma saamwerk en partystrukture landwyd versterk. Shivambu, is na skaars ses maande in die SG-rol, as ‘n gewone lid in die Parlement ontplooi na sy besoek aan Shepherd Bushiri se kerk in Malawi. Ndou beklemtoon die MK-party […]
# The DA in the Western Cape has condemned the deadly mass shooting at Mfuleni taxi rank, where four people were killed and three injured. Armed gunmen reportedly targeted taxi owners. The DA’s Thomas Walters says public killings like this demand a stronger police presence and a specialised task force to tackle taxi violence and […]
# Kaapstad se Ramprisikobestuursentrum het stadsdepartemente op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarskuwings vir slegte weer uitgereik het. Geel vlak 2-waarskuwings vir ontwrigtende reën en skadelike golwe word van môre tot Maandag voorspel, met skadelike wind wat van vanaand af verwag word. Sonica Lategan van die sentrum vra inwoners om voorsorg te […]
# # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê swart boere dra slegs sowat tien-persent by tot Suid-Afrika se kommersiële landbouproduksie wat die behoefte aan groter insluiting benadruk. Steenhuisen het tydens die Black Business Council-beraad beklemtoon dat hoewel baie swart boere aktief is, hulle dikwels op ‘n kleiner skaal werk en meer ondersteuning nodig het […]
# Deputy president Paul Mashatile says the clean cities and towns campaign, launched in Kliptown, Soweto, will expand beyond Johannesburg. Speaking at the Walter Sisulu Square of Dedication, Mashatile said the campaign aims to promote cleaner, greener, and more inclusive communities. He stressed that the goal is for the government to work with residents to […]