# Die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, sê die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na die Nasionale Vaardigheidsfonds sal help om sy rol as ‘n sleuteldrywer vir die bemagtiging van die jeug en vaardigheidsontwikkeling te herstel. President Cyril Ramaphosa het ‘n bevel onderteken vir ‘n ondersoek na beweerde korrupsie, wanbestuur en onreëlmatige aanstellings by die […]
# Higher Education minister Nobuhle Nkabane says the investigation into the National Skills Fund by the Special Investigating Unit will help restore its role as a key driver of youth empowerment and skills development. President Cyril Ramaphosa has signed a proclamation for a probe into alleged corruption, mismanagement, and irregular appointments at the fund since […]
# Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika het Padveiligheidsweek geloods met die fokus op veiliger strate vir kinders, voetgangers en fietsryers. Met die ondersteuning van die F-I-A-stigting het Eleanor Mavimbela, woordvoerder van die AA, die bekendstelling van ’n digitale veldtog bekend gestel wat Suid-Afrikaners aanmoedig om hul staproetes elektronies te deel en onveilige gebiede aan te dui. […]
# Die DA het die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, beskuldig dat yy instellings wat vaardigheidsontwikkeling moet bevorder, verpolitiseer. Dit volg nadat ‘n lys oor die Sektor Onderwys- en Opleidingsowerheid se raadsaanstellings uitgelek het, wat ANC-gekoppelde individue insluit, soos die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne Gwede Mantashe se seun, Buyambo Mantashe, en die voormalige […]
# Die Suid-Afrikaanse filmregisseur Ramadan Suleman is met die titel Chevalier des Arts et des Lettres, een van Frankryk se hoogste kulturele eerbewyse deur die Franse ambassadeur Elisabeth Barbier bekroon. Die Orde van Kunste en Lettere vereer uitstaande bydraes tot die kunste en letterkunde. Suleman is erken vir sy vreeslose storievertelling en verbintenis tot sosiale […]
# The Automobile Association of South Africa has kicked off Road Safety Week with a focus on safer streets for children, pedestrians, and cyclists. Backed by the F-I-A Foundation, AA spokesperson Eleanor Mavimbela confirmed the launch of a digital campaign encouraging South Africans to share their walking routes and tag unsafe areas. She says a […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het die hoop uitgespreek dat Amerikaanse president Donald Trump president Cyril Ramaphosa se uitnodiging om Suid-Afrika te besoek, sal aanvaar, met die doel om bewerings van volksmoord teen wit Afrikaners te weerlê. Die Amerikaanse administrasie het vlugtelingstatus aan 49 Afrikaners toegestaan, met verwysing na rassevervolging. Mashatile het by die Afrika Reisindaba […]
# The DA has accused Higher Education minister Nobuhle Nkabane of politicising institutions meant to promote skills development. This follows a leaked list of Sector Education and Training Authority board appointments, including ANC-linked individuals, including Mineral and Petroleum Resources minister Gwede Mantashe’s son, Buyambo Mantashe, and former KwaZulu-Natal premier Nomusa Dube-Ncube, appointed as board chairpersons. […]
# Deputy president Paul Mashatile has expressed hope that US president Donald Trump will accept president Cyril Ramaphosa’s invitation to visit South Africa, aiming to dispel allegations of a genocide against white Afrikaners. The US administration granted refugee status to 49 Afrikaners, citing racial persecution. Speaking on the sidelines of the Africa’s Travel Indaba in […]