# Die ANC sê die VSA se besluit om vlugtelingstatus toe te ken aan 49 Afrikaners, is gebaseer op vals bewerings van vervolging. Die party verwerp die idee dat enige groep in Suid-Afrika etnies geteiken word en noem die skuif ‘n politieke plan om demokrasie te ondermyn. Die party sê hierdie individue vlug nie vir […]
# The ANC says the US’s decision to grant refugee status to 49 Afrikaners is based on false claims of persecution. It rejects the notion that any group in South Africa is being ethnically targeted, calling the move a political ploy to undermine democracy. The party says these individuals are not fleeing danger but avoiding […]
# Die DA sê die regering van Gauteng-premier, Panyaza Lesufi stel nog steeds die inwoners teleur, met die provinsie se werkloosheidsyfer wat gestyg het tot 34,7-persent, vanaf 34,4-persent. Die nuutse kwartaalikse arbeidsmag-opname wys dat daar 2,7-miljoen werklose inwoners in die provinsie is, met ‘n addisionele 579-duisend ontmoedigde werksoekers. Mike Moriarty van die DA het Lesufi […]
# The DA says Gauteng premier Panyaza Lesufi’s government continues to fail residents as the province’s unemployment rate rises to 34.7-percent, up from 34.4-percent. The latest quarterly labour force survey shows there are 2.7-million unemployed residents in the province, with an additional 579-thousand discouraged job seekers. The DA’s Mike Moriarty criticised Lesufi’s economic strategies, including […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sal vandag omvattende inligting gee oor die doeltreffendheid van elektrisiteitsopwekking. Dit volg nadat Eskom gister fase twee beurtkrag ingestel het wat tot môre tydens aand-spitsure geld. Die kragverskaffer sê die besluit is geneem weens vertragings met die terugkeer van opwekkingseenhede en onverwagte onderbrekings, wat gelei het […]
# Minister of Electricity and Energy, Kgosientsho Ramokgopa, will today provide a comprehensive update on the electricity generation performance. This comes as Eskom has implemented stage two load-shedding during evening peak hours, from yesterday until tomorrow. The power utility says the move is due to a delayed return of generation units and unplanned breakdowns, resulting […]
# ActionSA eis dringende beleidshervormings om die verergerende werkloosheidskrisis aan te pak, aangesien meer as 8,2-miljoen mense werkloos is. Die party sê die regering van nasionale eenheid het nie daarin geslaag om beslissend op te tree nie, ondanks die beloftes om die ekonomie om te keer. Alan Beesley van ActionSA sê Statistieke Suid-Afrika se jongste […]
# ActionSA calls for urgent policy reforms to address the worsening unemployment crisis, which has left over 8.2-million people without jobs. The party says the government of national unity has failed to act decisively, despite promises to turn the economy around. ActionSA’s Alan Beesley says the latest Statistics South Africa’s figures, showing 43.1-percent expanded unemployment, […]
# Giwusa sê die jongste werkloosheidsyfers wat tot 32,9-persent gestyg het, ontbloot die mislukking van kapitalisme en die regering van nasionale eenheid se ekonomiese strategie. Die vakbond is van mening die verlies van 291-duisend werksgeleenthede in die eerste kwartaal van vanjaar weerspieël ‘n verdiepende krisis, gedryf deur besuinigingsmaatreëls, privatisering en anti-werkersbeleid. Giwusa se president, Mametlwe […]