# Die Madlanga-kommissie van ondersoek na bewerings van politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel hervat Maandag sy werksaamhede in die Bridgette Mabandla-Justisiekollege in Pretoria. Woordvoerder Jeremy Michaels sê as gevolg van die sensitiewe aard van die getuienis, beplan die kommissie om die verhore agter geslote deure te hou, wat beteken dat die media en […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê daar is op die oomblik geen doeltreffende meganisme om fluitjieblasers in Suid-Afrika te beskerm nie. Hy getuig voor die Parlement se ad hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek. Masemola het vrae beantwoord oor Babita Deokaran, wat in 2021 vermoor is nadat sy onreëlmatighede by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, blootgelê […]
# Renata Schoeman van die Stellenbosch Sakeskool sê toksiese werkplekke dryf ‘n geestesgesondheidskrisis in Suid-Afrika aan. Dit is vandag Wêreldgeestesgesondheidsdag en Schoeman beklemtoon een uit elke vier werkers word met depressie gediagnoseer, en is telkens afwesig oor werkplekstres, wat die ekonomie jaarliks sowat 19-miljard-rand kos. Sy sê organisasies moet ‘n beleid van geen verdraagsaamheid aanneem, […]
# Die Johannesburgse Hooggeregshof het 400-duisend-rand se borgtog aan Katiso “KT” Molefe toegestaan en die Landdroshof in Alexandra se vorige beslissing tersyde stel. Molefe staan tereg op aanklagte wat verband hou met die moorde op DJ Sumbody, en beweerde bande met ‘n misdaadkartel bekend as “The Big Five”, wat by tenderbedrog betrokke is. Regter Brad […]
# Die voormalige minister van Buitelandse Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, het die afgestorwe Suid-Afrikaanse ambassadeur na Frankryk, Nathi Mthethwa, geloof vir sy nalatenskap van ubuntu. Dlamini-Zuma het tydens die gedenkdiens deur die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking gesê Mthethwa se wedloop was kort, maar met impak. Sy het sy intellek, nederigheid en diens geprys en […]
# The Johannesburg High Court has granted Katiso “KT” Molefe 400-thousand-rand bail, overturning the Alexandra Magistrate’s Court’s earlier decision. Molefe faces charges linked to the murders of DJ Sumbody, and alleged ties to a criminal cartel known as “The Big Five,” involved in tender fraud. Judge Brad Wanless ordered Molefe to report to Morningside Police […]
# The Madlanga commission of inquiry into criminality, political interference, and corruption in the criminal justice system will resume hearings at the Bridgette Mabandla Justice College in Pretoria, on Monday. The commission’s Jeremy Michaels says due to the sensitive nature of the evidence, the commission plans to hold the hearings in camera, meaning the media […]
# Die voorsitter van die Eskom-raad, Mteto Nyati, sê die kragvoorsiener fokus nou op bekostigbaarheid nadat groter stabiliteit bereik is, met ‘n energiebeskikbaarheidsfaktor van ongeveer 70-persent. Hy het by die Johannesburg Mynbou-indaba, gesê Eskom beoog om elektrisiteitstariewe in ooreenstemming te bring met inflasie terwyl skoner steenkool en nuwe inkomstestrome ondersoek word. Hy sê die stryd […]
# National police commissioner Fannie Masemola says there is currently no effective mechanism to protect whistleblowers in South Africa. Testifying before Parliament’s ad hoc committee investigating police corruption, Masemola addressed questions about whistleblower Babita Deokaran, who was killed in 2021 after exposing irregularities at Tembisa Hospital in Ekurhuleni, Gauteng. He said he only learned of […]