# Die MK-party sê die agteruitgang van die Nasionale Loterykommissie verteenwoordig baie meer as net die wanbestuur van ‘n openbare instelling; dit is verraad teen openbare vertroue. Die party sê hy het skriftelik sy ontevredenheid aan die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, oorgedra oor die Nasionale Loterykommissie wat op die punt staan […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê sekerheidsprotokolle by alle hofgeboue moet onmiddellik versterk word. Dit volg nadat ʼn KwaZulu-Natalse hofbeampte Maandagoggend by die Melmoth-landdroshof ʼn beskuldigde doodgeskiet het wat sy kollega se vuurwapen gegryp het. Die ministerie se woordvoerder, Terrence Manase, sê die departement het met sy eie interne hersiening […]
# Die eerste groep wit Afrikaners aan wie president Donald Trump vlugtelingstatus toegeken het, het in Amerika aangekom. Die adjunkminister van Buitelandse Sake, Christopher Landau, en adjunkminister van Binnelandse Veiligheid, Troy Edgar, het hulle by die Washington Dulles Internasionale Lughawe in Virginië ontmoet. Landau sê president Trump het dit duidelik gestel die vlugtelingaansoeke vir Suid-Afrika […]
# ActionSA says voting for the DA in the 2026 local government elections is not a protest vote; it is a vote for dysfunction, collapse, and political grandstanding. The party’s Funzi Ngobeni says that in 2014, Helen Zille told South Africans not to waste their votes on smaller parties, and a decade later, she is still […]
# The MK Party says the decline of the National Lotteries Commission represents far more than the mismanagement of a public institution; it’s a betrayal of public trust. It says it has written to minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, to express dissatisfaction regarding the imminent collapse of the National Lotteries Commission, but […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê die regering het die afgelope twee dekades aansienlike vordering gemaak om toegang tot dienste te verbeter, maar die digitale hervormingsreis was ongekoördineerd. Die minister het die digitale hervorming van die Suid-Afrikaanse regering bekendgestel wat die aanvaarding van digitale tegnologieë in die regering bevorder. Malatsi sê […]
# President Donald Trump van Amerika het sy standpunt herhaal dat volksmoord in Suid-Afrika plaasvind en sê die media weier om daaroor te berig omdat die vermeende slagoffers wit is. Dit volg nadat ʼn groep van 49 Afrikaners Sondag op ʼn huurvlug na Amerika vertrek het nadat Trump vlugtelingstatus aan wit Afrikaners toegestaan het. Trump […]
# Justice and Constitutional Development minister Mmamoloko Kubayi has emphasised the need for an immediate strengthening of security protocols in all court precincts. This comes after a KwaZulu-Natal court official shot and killed an accused person, who had grabbed his colleague’s firearm at the Melmoth Magistrate’s Court on Monday morning. The ministry’s spokesperson, Terrence Manase, […]
# The first group of white Afrikaners, whom president Donald Trump’s administration has granted refugee status, have arrived in the US. They were met by deputy Secretary of State Christopher Landau and deputy Secretary of Homeland Security Troy Edgar at the Washington Dulles International Airport in Virginia. Landau says president Trump has made it clear […]