# Die Suid-Afrikaanse petroleumgroep Engen het ‘n nuwe premium brandstof-handelsmerk, V-Max, bekendgestel, wat sy premium petrol- en dieselprodukte onder een naam saamvoeg. Engen sê die brandstof gebruik gevorderde bymiddels om ekonomie, enjin-prestasie en beskerming te verbeter. Nywerheidstoetse toon V-Max kan tot 25-kilometer se bykomende reikwydte by ‘n tenk brandstof voeg. Dit verwyder ook tot 100-persent […]
# The Hawks in Limpopo have arrested a fifth suspect in a multi-million-rand estate fraud and money-laundering case involving suspended estate attorney Charlotte Tibana and her husband, Tshwane traffic officer Peter “Gagash” Nonyane. The couple is accused of defrauding deceased estate accounts of more than eleven-million-rand. They were denied bail, while two other accused, Rirandiswa […]
# South African Members of Parliament will be part of a multi-party parliamentary delegation to COP31 in Antalya, Türkiye, from today till 20 November. The delegation will take part in parliamentary dialogues on climate finance, resilience, just transition, biodiversity, renewable energy and climate justice. Spokesperson Nqabisa Gantsho says the outcomes will strengthen oversight and inform […]
# ‘n Studie deur die Universiteit van die Wes-Kaap toon tandvleissiekte word verbind met die gevaarlike swangerskapstoestand pre-eklampsie, wat bloed- en suurstofvloei na die ongebore baba beperk. Die navorsing is op 294 swanger vroue gedoen, waarvan omtrent die helfte met pre-eklampsie gediagnoseer is. Die dosent Marwa Aborass, wat die studie gelei het, sê een van […]
# South African petroleum group Engen has launched a new premium fuel brand called V-Max, bringing its premium petrol and diesel products together under one name. Engen says the fuels use advanced additives to improve economy, engine performance and protection. Industry tests show V-Max can deliver up to 25-kilometres of additional range per tank. It […]
# Pasverkose raadslede word dringend versoek om dienslewering en bestendigheid voorop te stel. Die Nasionale Raad van Provinsies se gekose komitee oor Samewerkende Regering en Openbare Administrasie wys daarop dat meer as 100 munisipaliteite ná die verkiesing deur koalisies bestuur moet word weens onbesliste rade. Voorsitter Mxolisi Kaunda sê die nuwe raadspanne kan voortbou op […]
# Die polisie maan verbruikers om die nodige voorsorg-maatreëls te tref om hulself en hulle waardevolle besittings te beskerm tydens Swart Vrydag-verkope. Verhoogde kleinhandel-bedrywighede lei dikwels tot groot skares in winkelsentrums en by kitsbanke, wat geleenthede skep vir misdadigers om niksvermoedende kopers te teiken. Polisiewoordvoerder Cherelle Ehlers moedig mense aan om elektroniese betalings te doen […]
# Die vakbondfederasie COSATU verwelkom die hervatting van die Madlanga-kommissie se verhore en veral die beplande verskyning van sleutel-getuies, insluitend mense wat van ernstige strafregtelike oortredings verdink word. Woordvoerder Matthew Park sê die verhore is noodsaaklik om die volle omvang van staatskaping en korrupsie binne wetstoepassings-agentskappe te ontbloot. Hy sê hoë vlakke van misdaad en […]
# Binnelandse Sake het die eerste deel van sy digitale asiel-stelsel bekendgestel om aansoeke te versnel, identiteits-bevestiging te versterk en korrupsie uit te roei. Dit vereis van asielsoekers om biometriese inligting in te dien wat die departement sal gebruik om hulle identiteite te bevestig en vas te stel of vorige aansoeke verwerp is. Minister Leon […]