# The Government says it remains dedicated to constructive dialogue with the United States of America, anchored in mutual respect for sovereignty, the rule of law, and shared a commitment to deepening mutually beneficial bilateral partnership. The International Relations and Cooperation ministry’s spokesperson, Chrispin Phiri says the department has sought the status of persons that […]
# The Ministry of International Relations and Cooperation says the resettlement of South Africans to the United States under the guise of being refugees is entirely politically motivated. The United States has commenced with processing alleged refugees from South Africa and will begin resettling these citizens in the United States. The ministry’s spokesperson, Chrispin Phiri […]
# Cosatu verwelkom die Werkloosheidsversekeringsfonds se besluit om verligting ter waarde van 387-miljoen-rand aan meer as ses-duisend poskantoorwerkers te verskaf. Die befondsing sal 75-persent van hul salarisse oor die volgende ses maande dek, terwyl die Suid-Afrikaanse Poskantoor met sy omkeerplan besig is. Matthew Parks van Cosatu sê dit is broodnodige verligting ná maande van swaarkry, […]
# Die Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika sê ‘n referendum is die beste manier om die grondkwessie op te los. Cotralesa se sekretaris-generaal, Zolani Mkiva, sê hoewel die ANC optrede oor grondhervorming belowe het, glo tradisionele leiers tans die publiek moet besluit. Hy het op ‘n gesamentlike inligtingsessie met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party gepraat […]
# Die DA het inligting verwelkom dat ’n ondersoekraad moontlik binnekort die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se omstrede sending in die Demokratiese Republiek die Kongo gaan ondersoek. Adjunkminister van Verdediging, Bantu Holomisa, het dit in die parlement bekend gemaak terwyl minister Angie Motshekga die vergadering misgeloop het om ’n militêre geleentheid in Rusland by te woon. […]
# Die voormalige minister van Verdediging en speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het ‘n nuwe regspan in haar korrupsiesaak aangestel. Sy het gister in die Hooggeregshof in Pretoria verskyn waar haar voormalige prokureur, Reginald Willis, van die saak onttrek het. Mapisa-Nqakula word daarvan beskuldig dat sy na bewering tussen 2016 en 2019 omkoopgeld […]
# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het gewaarsku dat Mei-uitbetalings aan sekere begunstigdes effens vertraag sal wees. Dit volg op identiteitsverifikasieprosesse wat tans aan die gang is om nakoming te verseker en bedrog te voorkom. Paseka Letsatsi, woordvoerder van SASSA, het aan Newzroom Afrika gesê diegene wat geraak word, is begunstigdes wie se besonderhede […]
# AfriForum het die Valke se voortgesette ondersoek na beweerde hoogverraad verwerp as ‘n poging om diegene wat die ANC teenstaan, te intimideer en stil te maak. Die ondersoek volg op klagtes wat verlede jaar gelê is weens AfriForum en Solidariteit se buitelandse ontmoetings. Hulle beloof om steeds die ANC se beleid en menseregte-vergrype teen […]
# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, het konstabel Cebekhulu Linda geprys en hom ‘n toegewyde beampte en nasionale bate genoem. Linda en twee kollegas het tragies gesterf toe hul voertuig deur die Hennopsrivier in Centurion meegesleur is. Boshielo het op Linda se begrafnis in Bloemfontein sy onwrikbare toewyding aan openbare veiligheid geprys. Sy het […]