# Parliament’s portfolio committee on Correctional Services says prisons should not be centres of further illegality. The committee conducted oversight visits to correctional facilities in the Eastern Cape and Western Cape last week. The Department of Correctional Services has been under growing pressure to clamp down on the circulation of banned items inside prison facilities, […]
# Trade, Industry and Competition minister Parks Tau says South Africa is very close to agreeing on a trade deal with the US, but there are hot-button issues that need to be addressed. President Donald Trump imposed 30-percent tariffs on South African exports into the US in August. Minister Tau met with US Trade Representative […]
# Suspended deputy National Police Commissioner, Shadrack Sibiya, will begin his testimony before Parliament’s ad hoc committee today. The committee is investigating allegations of corruption and political interference in the police service. Sibiya’s testimony comes after his Centurion home was raided last Thursday, where several electronic devices were seized. The search and seizure operation forms […]
# President Cyril Ramaphosa says ambassador to France Nathi Mthethwa championed the aspirations of South Africans, and he did so with humility. He delivered the eulogy at Mthethwa’s funeral at the Siyabonga Sangweni Sports Complex in KwaMbonambi, KwaZulu-Natal, on Sunday. Ramaphosa says the life of Mthethwa offers several deep and relevant lessons for both young […]
# AfriForum het ‘n formele voorlegging by die Khampepe-kommissie van ondersoek ingedien vir ‘n ondersoek na politieke inmenging wat verhoed het dat ANC-leiers vervolg word vir terreuraanvalle tydens apartheid. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sê die Khampepe-kommissie is gestig na druk deur veral die families van die Cradock-4 om antwoorde te kry vir die […]
# Die Adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, het 54 hoërskoolleerders gelukgewens wat beurse van die Departement se Leerakademie ontvang het. Hy sê 15 laerskoolleerders het ook kontantpryse ter waarde van 225-duisend-rand namens hul skole ontvang tydens die 2025 nasionale beoordeling van die Departement se Water en Sanitasie Opvoedkundige Program. Mahlobo sê hierdie toekennings […]
# Die regering het met diepe kommer kennis geneem van die onlangse politieke verwikkelinge in Madagaskar. Die woordvoerder vir die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Chrispin Phiri, sê die regering betreur die tragiese lewensverlies en die vernietiging van eiendom. Hy sê Suid-Afrika vra alle rolspelers om kalm te bly en selfbeheersing toe te pas, […]
# Die DA vra in ‘n brief aan die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Sport, Kuns en Kultuur, Joe McGluwa, dat minister Gayton McKenzie en die Mzansi Golden Economy-beoordelingspaneel voor die Parlement gedaag word. Leah Potgieter van die DA sê die voortgesette ontduiking van toesig kan nie toegelaat word terwyl openbare fondse na […]
# Die UDM doen ‘n beroep op die regering en munisipaliteite om met gemeenskapswaaksaamheid en bewusmakingsveldtogte te begin teneinde smokkelnetwerke by grensposte regoor die land bloot te lê. Stanley Manaka van die party sê verlede week is vier polisiebeamptes van Limpopo en ‘n burgererlike in hegtenis geneem vir ‘n beweerde aanval op ‘n Ethiopiese gesin […]