# The DA is calling for deeper cuts to red tape delaying renewable energy projects. According to the party, the Western Cape is working to speed up environmental approvals, but national rules are still too strict, and some projects take too long to process. The DA’s Dave Bryant wants a formal deal with the national […]
# Suid-Afrika se ekonomie het met slegs 0,1-persent in die eerste drie maande van die jaar gegroei. Die landbousektor, met ‘n groei van byna 16-persent danksy goeie reën, was die hoofdryfveer en het gehelp om ‘n inkrimping in die bruto binnelandse produk te vermy. Mynbou en vervaardiging het die ekonomie egter afgetrek, met dalings in […]
# Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het aansoeke van voormalige president Jacob Zuma en die Franse wapenmaatskappy, Thales, om hul wapentransaksie-korrupsieverhoor te staak, van die hand gewys. Zuma en Thales staan tereg op aanklagte van korrupsie, bedrog, afpersing en geldwassery wat verband hou met die wapentransaksie van 1999 van multimiljard-rand. Regter Nkosinathi Chili het in sy […]
# South Africa’s economy grew by just 0.1-percent in the first three months of the year. The agricultural sector was the main driver, growing by nearly 16-percent thanks to good rains, which helped avoid a contraction in gross domestic product. However, mining and manufacturing dragged the economy down, with declines in key products like platinum […]
# Sadtu has welcomed the 200-thousand young people who started working as education assistants and general school assistants in public schools across the country. According to Sadtu’s spokesperson, Nomusa Cembi, this forms part of the Basic Education Employment Initiative, a flagship programme of the Presidential Employment Stimulus. She says the return of the programme will once […]
# The High Court in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal has dismissed applications by former president Jacob Zuma and French arms company Thales to have their arms deal corruption trial thrown out. Zuma and Thales face charges of corruption, fraud, racketeering, and money laundering linked to the 1999 multi-billion-rand arms deal. Delivering his ruling, Judge Nkosinathi Chili […]
# RISE Mzansi glo die bekendstelling van die video assistent-skeidsregter sal baie doen om sokker in Suid-Afrika te verbeter. Makashule Gana van RISE Mzansi sê dit sal help om nuwe vaardighede te bou en enige persepsies van bevoordeling deur skeidsregters verwyder. Gana sê die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het onthul dat […]
# Sierskaats: Jasmine Coetzee van Suid-Afrika mik na die Olimpiese Spele nadat sy by die 2025 SAFSA Nasionale Kampioenskap as die Junior Dameskampioen gekroon is. Die 19-jarige Coetzee, wat op die ouderdom van vyf begin skaats het, oefen in Kazakstan onder top-afrigters, onder andere die Winter Olimpiese atleet, Dino Quattrocecere van Suid-Afrika. Coetzee moet haar […]
# Die onderwysvakbond SADTU het die 200-duisend jongmense wat gister as onderwysassistente en algemene skool-assistente begin werk het by 20 000 skole landwyd, verwelkom. ‘n Woordvoerder vir Sadtu, Nomusa Cembi, sê dit vorm deel van die Basiese Onderwys Indiensneming-inisiatief, ‘n vlagskipprogram van die presidensiële indiensnemingstimiluspakket. Volgens Cembi sal die hervatting van die program welkome verligting […]