# Action Society is calling on the Department of Justice and Constitutional Development to immediately publish the National Register for Sex Offenders. Minister Mmamoloko Kubayi had committed to making the register publicly accessible in February. The Education Labour Relations Council recorded 111 cases of sexual harassment of learners by educators during the 2024/2025 year. Action Society’s spokesperson, […]
# The North-West University honoured ten remarkable professionals at its prestigious biennial Alumni Excellence Awards ceremony held in Pretoria. The distinguished honourees include veteran South African actor Hans Strydom, World Cup cricket star Tazmin Brits, and health economist professor James Avoka Asamani, among others. Strydom received the Lifetime Achievement award in recognition of his pioneering […]
# President Donald Trump van Amerika se administrasie word gekritiseer oor sy besluit om die getal vlugtelinge na die land tot sewe-duisend-500 per jaar te beperk. Dié syfer was verlede jaar 125-duisend onder oudpresident Joe Biden. Trump sê wit Afrikaners uit Suid-Afrika en ander slagoffers van onwettige en onregverdige diskriminasie sal voorkeur kry. Die Internasionale […]
# US president Donald Trump’s administration has been criticised for its decision to significantly cut the number of refugees admitted to the US every year to seven-thousand-500. Last year’s ceiling set under former president Joe Biden’s administration was 125-thousand. Trump says priority will be given to white Afrikaners from South Africa and other victims of illegal […]
# Die Forum for South Africa sê hy ondersteun glad nie die aanstelling van twee adjunkministers in enige enkele departement nie. Druk neem toe op president Cyril Ramaphosa om sy Kabinet te verklein en adjunkministerposte af te skaf. Dit volg na onthullings dat twee adjunkministers van Polisie hul poste meer as ʼn jaar beklee het […]
# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering sê wêreldwye ooreenkomste is nodig om koolstofafskeidings in die vervoersektor te verminder wat die groeiende markvraag na elektriese voertuie bespoedig het. Volgens ‘n projeksie sal 63-persent van uitvoermarkte teen 2035 ‘n verbod op die verkoop van nuwe voertuie met binnebrandenjins plaas. Die adjunkdirekteur van Krag in die […]
# Die vakverbond, Saftu, sê ten spyte van progressiewe arbeidswetgewing om werkers te beskerm, bly basiese nakoming van arbeidswette volgens hom laag. Dit volg nadat twee werkgewers in Mandeni, KwaZulu-Natal, onlangs gearresteer is na ʼn inspeksie deur die Departement van Indiensneming en Arbeid. Saftu-woordvoerder Asive Dyani sê die inspeksie het misbruik van werkersregte onthul, wat […]
# Cosatu het die regering geloof vir die herlewing in die plaaslike treinvervaardigingsbedryf nadat die 300ste passasierstrein die week in Nigel voltooi is. Dis deel van die regering se groter poging om die passasierspoorbedryf te herbou tot ʼn betroubare, doeltreffende en inklusiewe manier van vervoer. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê hulle is vol vertroue […]
# Action Society sê die krisis by die polisie se ballistiese afdeling bevestig die dringende behoefte dat Suid-Afrika se forensiese dienste gedesentraliseer word. Daar is hierdie week by die Madlanga-kommissie onthul dat meer as 41-duisend misdaadsake by die afdeling agterstallig is weens personeeltekorte en vertragings. Action Society-woordvoerder Juanita du Preez sê die agterstand is ʼn […]