# Die Vryheidsfront Plus sê dis tyd dat Suid-Afrika diplomatieke bande met Israel normaliseer om sy opregte verbintenis tot blywende vrede in die Midde-Ooste te demonstreer. Die regering het die land se ambassadeur in Israel, Sisa Ngombane, in November 2023 herroep weens kommer oor veiligheid tydens die konflik tussen Israel en Hamas. Die VF Plus […]
# The Freedom Front Plus says it is time for South Africa to normalise diplomatic relations with Israel, to demonstrate its sincere commitment to facilitating lasting peace in the Middle East. In November 2023, the government recalled the country’s ambassador to Israel, Sisa Ngombane, over safety concerns due to the deadly Israel-Hamas war. FF Plus […]
# Die Suid-Afrikaner Wim van den Heever is aangekondig as 2025 se Natuurlewefotograaf van die Jaar vir sy foto getiteld Spookdorpbesoeker. Die foto is van ‘n bruin hiëna wat langs die ruïnes van ‘n verlate diamantmynbou-nedersetting in die spookdorp Kolmanskop in Namibië staan. Die foto is gekies uit ‘n rekord van 60-duisend-636 inskrywings uit 113 […]
# Build One South Africa sê die Departement van Basiese Onderwys moet rekenskap gee aan die Parlement oor die onderbesteding van 150-miljoen-rand in verskeie provinsiale departemente in die 2024/2025-boekjaar. Die grootste gedeelte van die geld wat vir voedingskemas, onderwysinfrastruktuur en leertoerusting bedoel was, was in die vorm van voorwaardelike vergunnings en sal nou na die […]
# South African wildlife photographer Wim van den Heever has been announced as the 2025 Wildlife Photographer of the Year for his image titled Ghost Town Visitor. The image is of a brown hyena standing beside the ruins of an abandoned diamond mining settlement in the ghost town of Kolmanskop, Namibia. The photograph was selected […]
# Die EFF sê hy verwelkom die Amerikaans-bemiddelde wapenstilstandooreenkoms vir Gaza met versigtigheid en ‘n gevoel van geskiedkundige skeptisisme. In die eerste fase van die vredesplan is al 20 oorlewende Israelse gyselaars en die oorskot van vier oorhandig. Ongeveer twee-duisend Palestynse gevangenes wat in Israel aangehou is, is ook vrygelaat. Die EFF sê die Amerikaanse […]
# Die Vryheidsfront Plus sê lede van mediese skemas kan nie gestraf word omdat hulle nie ‘n las op die staat is en vir hulle eie mediese sorg te betaal nie. Die regering het aangedui hy wil belastingkrediete vir privaat mediese skema-bydraes na die Nasional Gesondheidsversekering kanaliseer. Dit sal ongeveer 34-miljard-rand na die fonds kanaliseer. […]
# ʼn Senior ekonoom by FNB, Thanda Sithole, sê Augustus se daling in mynbou-uitsette is ʼn terugslag te midde van swak ekonomiese groei en groter onsekerheid in wêreldhandel. Suid-Afrika se mynbouproduksie het in Augustus met 0,2-persent afgeneem, met die grootste daling in die platinumgroepmetale, goud en mangaan-erts. Sithole sê plaaslike strukturele hervormings om hawe- en […]
# Die polisie- en gevangenisse-vakbond, Popcru sê hulle het verslae van hulle lede ontvang oor onverklaarbare verminderings in hulle pensioenfondswaardes. Die vermindering word weerspieël in hul mees onlangse verklarings van die Staatsdienspensioenfonds. Popcru se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die fonds het die vermindering toegeskryf aan aktuariële projeksies, wat ernstige vrae laat ontstaan oor die legitimiteit, […]