# President Cyril Ramaphosa says it is unacceptable that developing countries pay higher debt costs than developed nations, calling it a driver of global inequality. Speaking on reforming international financial institutions at the European Union global gateway forum in Brussels, Belgium, Ramaphosa revealed that South Africa has established a G20 committee to address wealth inequality. […]
# Action Society is teleurgesteld dat die uitspraak in die Bloulig-Mafia-saak tot 6 November uitgestel is nadat die landdros van die Randburg-landdroshof siek geword het. Adjunkpresident Paul Mashatile se agt BBP-beskermingsoffisiere, wat aangekla is van ‘n wrede aanval op burgerlikes in 2023 op die N1 Johannesburghoofweg, het aansoek gedoen om vrygelaat te word onder Artikel […]
# Mining leaders say partnerships and collaboration are key to growing South Africa’s mining industry. Speaking at the 13th annual Joburg Indaba in Sandton, the indaba’s chairperson, Bernard Swanepoel, called for a renewed sense of purpose in addressing the sector’s challenges. Anglo American CEO Duncan Wanblad warned that policy uncertainty and weak exploration support have […]
# The Special Investigating Unit is raiding the home of a prominent business tycoon in Sandton, Johannesburg, following a three-year probe into corruption at the Tembisa Hospital in Gauteng. According to SABC News, the businessman allegedly siphoned 820-million-rand over two years through fraudulent contracts using 41 companies. The SIU has since identified three major syndicates […]
# President Cyril Ramaphosa het die Wêreldhandelsorganisasie versoek om handelstariewe te reguleer en multilaterale handelstelsels te verbeter om die manipulering van bestaande handelsbetrekkinge te beëindig. Hy het tydens die Europese Unie se forum in Brussel, België, beklemtoon die organisasie bly die enigste instelling wat globale handelsverskille kan bestuur. Ramaphosa bevestig ook Suid-Afrika se verbintenis tot […]
# Die Nasionale Tesourie het ‘n tender uitgereik vir gekwalifiseerde diensverskaffers om die RSA Retail Savings Bonds-program te versprei, administreer en bestuur. Die stap ondersteun die Tesourie se digitale transformasie-veldtog om openbare toegang en beleggingsvertroue uit te brei. Belangstellende bieërs sal môre virtueel oor die program ingelig word, aangesien die tender digitale verspreiding, voldoening en […]
# Die Ouditeur-Generaal het die tweede agtereenvolgende jaar ‘n ongekwalifiseerde ouditmening aan die SABC uitgereik vir sy finansiële state tot 31 Maart. Die uitsaaier het ‘n toename van tien-persent in TV-lisensie-inkomste bereik om verlede jaar se daling van sewe persent om te keer. Die SABC het ondanks die vordering egter ‘n netto-verlies van 240-miljoen-rand aangeteken […]
# Action Society is disappointed that judgment in the #BlueLightMafia case has been postponed to 6 November after the Randburg Magistrate’s Court magistrate fell ill. Deputy president Paul Mashatile’s eight VIP protection officers, accused of brutally assaulting civilians on the N1 Johannesburg highway in 2023, had applied to be released under Section 174, arguing the […]
# President Cyril Ramaphosa sê toenemende geopolitieke onsekerheid ondermyn globale veiligheid en ekonomiese groei. Hy het op die Europese Unie se forum in Brussel, België, hernude toewyding aan vrede, internasionale reg en die hervorming van instellings soos die Verenigde Nasies gevra. Ramaphosa het Suid-Afrika se strategiese vennootskap met die EU geprys en gesamentlike pogings uitgelig […]