# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet het sy teleurstelling uitgespreek oor emmersvol teen-Vigsmiddels en ander voorskrifmedisyne wat op die toneel van dié week se busongeluk in Limpopo ontdek is. Twee-en-veertig mense het in die ramp gesterf. Ntshavheni sê daar was geen dokumentasie vir mediese vrag van Suid-Afrika na Malawi en […]
# COSATU has urging SAFA to aptly reward and honour the Bafana Bafana and their coaching and support team now and through the World Cup. The federation says the country’s soccer should not just be celebrated when they win trophies but throughout their careers. COSATU’s spokesperson, Matthew Parks says too many players have struggled financially after […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het ‘n dringende aansoek van die gewese Suid-Afrikaanse Toerismeraad van die hand gewys teen die minister van Toerisme, Patricia de Lille, se besluit in Augustus om dit te ontbind. Die gewese raadslede het haar daarvan beskuldig dat sy redes versin het om die raad te ontbind. De Lille het haar […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet verwelkom die ondertekening van die Amerikaanse president, Donald Trump, se vredesplan tussen Israel en die Palestyne wat die weg baan om die verwoestende konflik in Gaza te beëindig. Sy sê die stap stem ooreen met Suid-Afrika se langdurige verbintenis tot wêreldvrede, geregtigheid en vryheid […]
# Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni says the Cabinet expressed its disappointment over buckets of antiretroviral drugs and other prescription medicines which were discovered among the wreckage of the cross-border bus accident in Limpopo that clamed 42 lives. She says there was no documentation for medical cargo form South Africa to Malawi and Zimbabwe. Ntshavheni says a full-scale […]
# The Pretoria High Court has dismissed an urgent application by the dissolved South African Tourism board seeking reinstatement after Tourism minister Patricia de Lille disbanded it in August. The former board accused De Lille of fabricating reasons to dissolve them, while De Lille defended her actions as necessary for reform. Following the ruling, she […]
# Die Madlanga-kommissie in Pretoria het ‘n ooreenkoms met mediamaatskappye News24 en Daily Maverick bereik om getuie X se getuienis vandag en môre in camera te hou. Die twee publikasies het sedertdien hul teenkanting teen die geslote verrigtinge teruggetrek, en die kommissie sal nou agter geslote deure voortgaan. Die hoofgetuienisleier Matthew Chaskalson sê die besluit […]
# Die EFF-leier Julius Malema het rasgebaseerde bewerings tydens die Parlement se Ad Hoc-komiteeverrigtinge verwerp en lede aangespoor om op die wet en feite te fokus, eerder as emosies. Malema het in reaksie op bewerings van rasse-vooroordeel gesê niemand neem aan die komitee deel as gevolg van hul velkleur nie, en beklemtoon die Parlement se […]
# Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni, says cabinet welcomed the signing of US president Donald Trump’s Israeli and Palestian peace plan which paves the way to end the devastating conflict in Gaza. She says this development aligns with South Africa’s longstanding commitment to global peace, justice and freedom for the people of Palestine. Ntshavheni […]