# Former Stellenbosch University student Theuns du Toit has been acquitted of crimen injuria and malicious damage to property. The 2022 incident saw him filmed urinating on Babalo Ndwayana’s belongings at Huis Marais residence. The magistrate cited inconsistencies in the complainant’s testimony and ruled the State failed to prove intent, noting Du Toit was intoxicated. […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika het sy handelsverhoudings met die VSA suksesvol herstel na ‘n hoëvlakbesoek aan Washington verlede week. In antwoord op ‘n parlementêre vraag het hy bevestig dat besprekings oor heffings en beleggings hervat is en dat die VSA se deelname aan die komende G20-beraad in November uiters belangrik is. Ramaphosa het […]
# President Cyril Ramaphosa has warned against the continued export of raw minerals without ensuring local economic benefits. In his reply to the National Assembly’s oral questions, Ramaphosa said it’s crucial that the people living near extraction areas see tangible gains from the entire value chain. He added that global partners now recognise the value […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa has successfully reset its trade relationship with the US following a high-level visit to Washington last week. In response to a parliamentary question, he confirmed that discussions on tariffs and investments have resumed and that US participation in the upcoming G20 summit in November is crucial. Ramaphosa described […]
# Die VN se Ekonomiese Kommissie vir Afrika vra die hervorming van soewereine kredietgraderingstelsels wat Afrika-lande se toegang tot bekostigbare kapitaal onregverdig beperk. Zuzana Schwidrowski van die kommissie het in Kaapstad verouderde, bevooroordeelde metodologieë gekritiseer wat Afrika se hervormings en veerkragtigheid ignoreer. Met slegs twee Afrika-lande wat as beleggingsgraad gegradeer is, het sy sterker plaaslike […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se huidige mineraal-tantièmestelsel is doeltreffend en daar is geen planne om dit te hervorm nie. Hy het aan die Parlement gesê die stelsel weerspieël reeds die beginsels van minerale huurbelasting, wat verseker dat die land voordeel trek wanneer mynmaatskappye hoë winste verdien. Ramaphosa sê tantième het van 14,2-miljard tot […]
# Cosatu het sy mening oor die Wetsontwerp op Eenstop-grensposte in die Parlement voorgelê, en ondersteun sy doelwit om grensbewegings te stroomlyn, maar is bekommerd oor verskeie belangrike kwessies. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê alhoewel doeltreffende grense werksgeleenthede en handel kan bevorder, beskik die wetsontwerp nie oor behoorlike afdwingingsmetodes nie. Hy vra duidelike rolle […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa’s current mineral royalty system is effective and there are no plans to reform it. He told Parliament the royalty regime already reflects principles of resource rent tax, ensuring the country benefits when mining companies earn high profits. Ramaphosa says royalties rose from 14.2-billion- to 28.5-billion-rand during the 2020 […]
# Die MK-party het Mzwanele Manyi as sy hoofsweep in die Parlement vervang met die voormalige speaker van Johannesburg se stadsraad, Colleen Makhubele. Die party se onderleier, John Hlophe, het die aankondiging gedoen en Manyi bedank vir sy diens. Hy sê die verandering is onmiddelik van krag. Hlophe het parlementslede versoek om Makhubele in haar […]