# The Department of International Relations and Cooperation welcomes the first phase of a peace deal between Israel and Hamas, calling it a step towards ending the war in Gaza. The government has urged all parties to commit to the agreed political process and allow immediate humanitarian aid into the besieged territory. Ministry spokesperson Chrispin […]
# ‘n Verdagte wat gesoek word vir die moord op die adjunkhoofsweep van die IVP, Khethamabala Sithole, is vanoggend deur die polisie in Duduza, Ekurhuleni, doodgeskiet. Die polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die polisie het Zamani Ngila Ximba by ‘n skuilplek opgespoor, waar hy ‘n voorwerp wat soos ‘n vuurwapen gelyk het, op hulle gerig het. […]
# Die adjunk-direkteur-generaal van die Departement van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Tseliso Maqubela, sê beduidende vordering word gemaak met die uitrol van Suid-Afrika se nuwe kadastrale stelsel. Tydens ‘n paneelbespreking by die Joburg Mynbou-indaba het Maqubela aangedring op die daarstelling van ‘n bevorderlike omgewing vir mynbougeleenthede. Hy het beklemtoon dat die stelsel deursigtigheid, doeltreffendheid en […]
# Die geskorste adjunkkommissaris van polisie, Shadrack Sibiya, kan volgens berigte binnekort in hegtenis geneem word. Die polisie het blykbaar vanoggend by sy huis in Centurion, Gauteng, aangekom om hom aan te hou vir beweerde dwarsboming van die gereg. Sy prokureur, Ian Levitt, sê hulle is nie ingelig wat die presiese aanklagte is nie. Nasionale […]
# The Special Investigating Unit has taken over and seized three multi-million-rand Lamborghinis, designer furniture, and valuable artworks from tenderpreneur Hangwani Maumela’s three story Sandhurst mansion in Sandton. The seizures form part of an 820-million-rand asset recovery linked to alleged coordinated syndicate looting at Tembisa Hospital. Maumela allegedly benefited through 41 companies awarded government tenders. […]
# President Cyril Ramaphosa sê dis onaanvaarbaar dat ontwikkelende lande hoër skuldkoste betaal as ontwikkelde lande, en noem dit ‘n aandrywer van wêreldwye ongelykheid. Hy het op die Europese Unie se wêreldwye forum in Brussel, België, gepraat oor die hervorming van internasionale finansiële instellings en onthul Suid-Afrika het ‘n G20-komitee gestig om welvaart-ongelykheid aan te […]
# Mynbouleiers sê vennootskappe en samewerking is die sleutel om groei in die Suid-Afrikaanse mynboubedryf te bevorder. By die 13de jaarlikse Joburg Indaba in Sandton, het die voorsitter van die indaba, Bernard Swanepoel, gevra vir ‘n hernude sin van doelgerigtheid in die aanspreek van die sektor se uitdagings. Die uitvoerende hoof van Anglo American, Duncan […]
# A suspect wanted for the murder of IFP deputy chief whip, Khethamabala Sithole, was fatally shot by police in Duduza, Ekurhuleni this morning. Police spokesperson Mavela Masondo says officers traced Zamani Ngila Ximba to a hiding place, where he pointed what appeared to be a firearm at them. Officers opened fire, later discovering it […]
# Suspended deputy national police commissioner Shadrack Sibiya is reportedly facing imminent arrest. Police have apparently arrived at his home in Centurion, Gauteng, this morning to detain him on charges of defeating the ends of justice. His lawyer, Ian Levitt, says they’ve not been informed of the exact charges. Sibiya was suspended by national commissioner […]