# Die Forum for South Africa sê hulle is diep bekommerd oor die voortdurende moorde op fluitjieblasers en die gebrek aan sigbare optrede van die ministerie van Polisie. ‘n Insolvensieprokureur Bouwer van Niekerk, wat aan ‘n Gupta-gekoppelde insolvensiesaak gewerk het en ook groot Ponzi-skemas blootgelê het, is verlede maand by sy kantoor in Johannesburg doodgeskiet. […]
# Die nasionale taakspan oor seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, uitdrukking en seksuele eienskappe sê hy wil seker maak alle mense se regte word beskerm en bevorder. Die taakspan wat in 2011 gestig is, het sy mandaat uitgebrei om die voorkoming en bekamping van alle menseregteoortredings, diskriminasie en struikelblokke in die pad na gelykheid in te sluit. […]
# The Nuclear Industry Association of South Africa has commended Electricity and Energy minister, Kgosientsho Ramokgopa, for positioning nuclear energy at the heart of the country’s re-industrialisation agenda. Last week, global energy leaders convened in Durban for the first-ever high-level G20 meeting on nuclear energy. Over 20 African countries are exploring the potential of nuclear […]
# President Cyril Ramaphosa het die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na die Nasionale Loterykommissie uitgebrei. Die omvang van die oorspronklike proklamasie is uitgebrei om bedrog en korrupsie in te sluit wat verkryging by die kommissie betref. Die gewysigde proklamasie voeg ook 21 nuwe kategorieë van verkryging en kontraktering by die ondersoek. Die eenheid se aanvanklike […]
# Solidarity has rejected the government’s intention to use tax credits from medical aid members to fund the National Health Insurance. The Department of Health is in talks with the National Treasury over changes to the medical aid tax credit regime in a bid to raise an additional 34-billion-rand for NHI. The department’s other noted […]
# Die UDM sê Suid-Afrika se vervoerinfrastruktuur en afdwingingsmeganismes moet dringend versterk word. Dit volg op Sondag se busongeluk, wat die lewens van 42 mense, insluitend sewe kinders, in Limpopo geëis het. Intussen is 18 kinders gisteroggend in ‘n taxi-ongeluk op die N3-snelweg naby die Mariannhill-tolplaza in KwaZulu-Natal beseer. Zandile Phiri van die UDM sê […]
# The Forum for South Africa says it is deeply concerned by the ongoing killings of whistleblowers and the lack of visible action from the Police Ministry. Last month, insolvency attorney Bouwer van Niekerk, who worked on a Gupta-linked insolvency case and also exposed major Ponzi schemes, was gunned down at his Johannesburg office. His […]
# President Cyril Ramaphosa has expanded the Special Investigating Unit’s probe into the National Lotteries Commission. The scope of the original proclamation has been extended to include fraud and corruption involving procurement by the commission. The amended proclamation also adds 21 new categories of procurement and contracting to the investigation. The SIU’s initial investigation was […]
# ActionSA sê hy is bekommerd dat die Padongelukkefonds heeltemal bankrot is met onopgetekende laste van meer as 500-miljard-rand. Dis byna ʼn vyfde van die nasionale regering se totale jaarlikse begroting. ActionSA se woordvoerder, Matthew George, sê laste wat nie aangeteken is nie, is een van die ernstigste finansiële wanvoorstellings by enige staatsinstelling in demokratiese […]