# Colin Mkosi van Langa in Kaapstad is die algehele wenner van die 2025 Standard Bank Kasi SME National Pitch Challenge. Mkosi het 200-duisend-rand vir sy onderneming Cloudy Deliveries wat aflewerings per fiets by plaaslike restaurante, supermarkte en ander winkels in swart woonbuurte doen, gewen. Die naaswenner is Sibongile Mongadi van Gauteng se Uku Hamba, gevolg […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, moet die forensiese ondersoek na verskeie kontrakte van die Agentskap vir Administrasie van Regeringspensioene bespoedig. Dit volg na die skorsing van die agentskap se uitvoerende hoof, Kedibone Madiehe, weens ernstige bewerings van onregmatige verkryging wat verband hou met kontrakte van meer as een-miljard-rand. […]
# Die House duo Black Motion loop voor met benoemings vir vanjaar se South African Music Awards. Hulle het vier benoemings gekry, insluitend beste dansalbum vir The Cradle Of Art en beste vervaardigde album. Die Amapiano treffermaker Kelvin Momo, Afro-soul sanger Sjava en die rapper Blxckier het elk twee nominasies gekry. Benoemdes vir die vyf […]
# Colin Mkosi from Langa in Cape Town is the overall winner of the 2025 Standard Bank Kasi SME National Pitch Challenge. Mkosi won 200-thousand-rand for his business, Cloudy Deliveries, which uses bicycles to do deliveries to local restaurants, supermarkets, and other stores in black communities. Second place went to Sibongile Mongadi’s Uku Hamba from Gauteng, followed by […]
# House duo Black Motion leads the 31st annual South African Music Awards nominations. The group received four nominations, including best dance album for The Cradle Of Art, and best produced album. Amapiano hit-maker Kelvin Momo, Afro-soul singer Sjava and Rapper Blxckier have bagged two nominations each. Nominees for the coveted top five categories, album […]
# Die adjunkminister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Nomalungelo Gina, sê Suid-Afrika kan baie by Tunisië leer omdat die land een van die mees progressiewe grondwette in die Arabiese wêreld het wat geslagsgelykheid betref. Die adjunkminister het gister die hoofrede gelewer by die viering van die Suid-Afrika/Tunisië-vrouedag in Pretoria. Gina sê in Tunisië, net soos […]
# Solidariteit sê hy is bekommerd oor Ford Motormaatskappy in Suider-Afrika se jongste poste-besnoeiings. Die voertuigvervaardiger gaan meer as 470 werkers by sy Struandale-enjinaanleg in Gqeberha, en sy Silverton-monteeraanleg in Pretoria afdank as deel van sy herskikking om aan markaanvraag te voldoen. Solidariteit se adjunk-hoofsekretaris, Willie Venter, sê ekonomiese druk, internasionale politieke onsekerheid en die […]
# The Public Servants Association is calling on Finance minister, Enoch Godongwana to fast-track the forensic investigation into several Government Pensions Administration Agency contracts. This follows the suspension of the agency’s CEO, Kedibone Madiehe, amid serious allegations of procurement misconduct linked to high-value contracts worth over one-billion-rand. The PSA’s Claude Naicker says the investigation must be […]
# Die vakbondfederasie, Saftu, het kommer uitgespreek oor die energiereguleerder, Nersa, se skikkingsooreenkoms van 54-miljard-rand met Eskom. Dit volg nadat Nersa ʼn fout begaan het in die berekening van die kragvoorsiener se inkomste vir die huidige en volgende twee boekjare. Ná die prysbepaling se hersiening verhoog die tarief in elk van die volgende twee jare […]