# AfriForum beweer die regering se planne om die 1998-witskrif oor Plaaslike Regering te hersien, sal betekenisloos wees tensy korrupsie in munisipaliteite direk gekonfronteer word. Deidré Steffens van die organisasie sê die besprekingsdokument verwys 47 keer na hervorming, maar verwys skaars na korrupsie. Steffens vra vir streng optrede teen oortredings, gereelde lewenstyloudits, en minder politieke […]
# AfriForum says government plans to revise the 1998 White Paper on Local Government will be meaningless unless corruption in municipalities is tackled head-on. The organisation’s Deidré Steffens says the discussion document mentions reform 47 times, but barely refers to corruption. Steffens calls for strict action against wrongdoing, regular lifestyle audits, and less political interference […]
# Die Departement van Indiensneming en Arbeid beplan om strenger beheermaatreëls in te stel na ‘n groot polisie-operasie wat bedrog in die Werkloosheidsversekeringsfonds oopgevlek het. Minister Nomakhosazana Meth verwelkom die inhegtenisname van verskeie verdagtes in Gauteng en die Vrystaat, insluitende ‘n departementele beampte in Bloemfontein, in verband met bedrieglike eise teen die fonds wat valsmaatskappye […]
# The Department of Employment and Labour plans to tighten controls following a major police operation uncovering fraud in the Unemployment Insurance Fund. Minister Nomakhosazana Meth welcomes the arrests of several suspects in Gauteng and the Free State, including a Bloemfontein departmental official, in connection with fraudulent UIF claims involving fake companies and stolen identities, […]
# RISE Mzansi het sy gewig agter die begroting van die regering se kommunikasie- en inligtingstelsel gegooi en gesê dit moet die middelpunt wees in die lewering van akkurate regeringsinligting. Die leier van RISE Mzanzi, Songezo Zibi, het tydens die begrotingsdebat die ineenstorting van tradisionele media en die toename in waninligting benadruk. Hy het die […]
# RISE Mzansi has rallied support behind the Government Communication and Information System budget, stating that it must take centre stage in delivering accurate government information. Speaking during the Budget Vote debate, RISE Mzanzi leader Songezo Zibi highlighted the collapse of traditional media and the rise of misinformation. He urged the GCIS to treat social […]
# Die DA-leier John Steenhuisen sê hy het nooit gevra om by die Interministeriële Komitee oor die Nasionale Dialoog aan te sluit nie. President Cyril Ramaphosa het die komitee aangestel. Steenhuisen, wat na verwagting as die minister van Landbou sal bywoon, het op ‘n nuuskonferensie gesê hy het enkele ure voor die eerste vergadering van […]
# DA leader John Steenhuisen says he never requested to join the Inter-Ministerial Committee on the National Dialogue as appointed by president Cyril Ramaphosa. Addressing the media, Steenhuisen, who is expected to attend as Agriculture minister, says he only learnt of his appointment hours before the first meeting. He has accused the ANC of excluding […]
# Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Thembisile Patekile, sê 19 mense word ondervra oor die bendeverwante skietery in Mitchells Plain, waarin vyf mense dood en verskeie ander beseer is. Drie van die arrestasies was vir die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie. Hy bevestig meer as 100 beamptes is intussen na die betrokke gebiede ontplooi. Hy versoek […]