# Die Activists and Citizens Forum sê hulle is uiters teleurgesteld met wat hulle noem die onderprestasie van parlementslede wat op die ad hoc-komitee dien wat beweerde misdadige aktiwiteite binne die polisie ondersoek. Die komitee het tot dusver getuienis aangehoor van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola. Die forumwoordvoerder, Dennis Bloem, […]
# Higher Education and Training minister, Buti Manamela says the department has initiated a comprehensive internal-control improvement plan to strengthen data integrity and performance monitoring. He says the Auditor-General cautioned against the removal of key performance indicators that capture strategic impact and found that the Department had not implemented adequate internal controls to safeguard the […]
# Activists and Citizens Forum says it is extremely disappointed with what it calls the below-par performance of members of Parliament, sitting on the Ad-Hoc Committee investigating alleged criminal activities within the police. The committee has so far heard evidence from KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, and National Police Commissioner Fannie Masemola. The forum’s spokesperson, […]
# Die ANC nasionale uitvoerende komiteelid, Malusi Gigaba, sê wyle ambassadeur Nathi Mthethwa het geglo in die hernuwing en politieke opbou van die ANC. Die 58-jarige Mthethwa, wat as die hoof van Suid-Afrika se sending in Parys, Frankryk, gedien het, is verlede week in die Franse hoofstad oorlede. Sy begrafnisdiens is tans aan die gang […]
# Die Behuisingsontwikkelingsagentskap sê hy het ‘n ongekwalifiseerde, skoon oudit sonder bevindinge behaal, die eerste na etlike jare. Die agentskap se woordvoerder, Katlego Moselakgomo, sê die 2024/2025 finansiële jaar is ‘n bewys van gedissiplineerde beplanning en gefokusde lewering. Hy sê die agentskap het 95-persent van sy prestasieteikens suksesvol bereik, wat sy onwrikbare toewyding aan uitkomsgedrewe […]
# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die apartheidsregime het swart gemeenskappe verhoed om tot hul volle potensiaal te ontwikkel. Mbalula het gister tydens die herbegrafnis van die vryheidsvegters en kunstenaars, Todd Matshikiza, Esme Sheila Matshikiza en John Pogiso Maroo in Johannesburg gepraat. Hy sê organisatoriese vernuwing deurvleg elke aspek van die politieke en sosiale lewe […]
# Minstens vier Gazelle-helikopters is van die Lanseria-lughawe af aan boord van ‘n vliegtuig van die Russiese lugredery Abakan Air na die omstrede krygsheer Khalifa Haftar se rebellegebied in Benghazi gesmokkel. Volgens die News24-publikasie Rapport het dit oor ‘n tydperk van twee maande gebeur met vlugplanne wat Jordanië valslik as die bestemming aangedui het. Die […]
# The Housing Development Agency says it has achieved an unqualified, clean audit with no findings, a first after several years. The agency spokesperson, Katlego Moselakgomo says the 2024/2025 financial year stands as a testament to disciplined planning and focused delivery. He says the agency successfully achieved 95-percent of its performance targets, underscoring its unwavering commitment to results-driven implementation:
# At least four Gazelle helicopters were smuggled out from Lanseria Airport aboard an aircraft of the Russian airline Abakan Air to the controversial warlord Khalifa Haftar’s rebel territory in Benghazi. According to the News24 publication Rapport this happened over a period of two months with flight plans falsely listing Jordan as the destination. The […]