# Die ANC nasionale uitvoerende komiteelid, Malusi Gigaba, sê wyle ambassadeur Nathi Mthethwa het geglo in die hernuwing en politieke opbou van die ANC. Die 58-jarige Mthethwa, wat as die hoof van Suid-Afrika se sending in Parys, Frankryk, gedien het, is verlede week in die Franse hoofstad oorlede. Sy begrafnisdiens is tans aan die gang […]
# Die Behuisingsontwikkelingsagentskap sê hy het ‘n ongekwalifiseerde, skoon oudit sonder bevindinge behaal, die eerste na etlike jare. Die agentskap se woordvoerder, Katlego Moselakgomo, sê die 2024/2025 finansiële jaar is ‘n bewys van gedissiplineerde beplanning en gefokusde lewering. Hy sê die agentskap het 95-persent van sy prestasieteikens suksesvol bereik, wat sy onwrikbare toewyding aan uitkomsgedrewe […]
# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die apartheidsregime het swart gemeenskappe verhoed om tot hul volle potensiaal te ontwikkel. Mbalula het gister tydens die herbegrafnis van die vryheidsvegters en kunstenaars, Todd Matshikiza, Esme Sheila Matshikiza en John Pogiso Maroo in Johannesburg gepraat. Hy sê organisatoriese vernuwing deurvleg elke aspek van die politieke en sosiale lewe […]
# Minstens vier Gazelle-helikopters is van die Lanseria-lughawe af aan boord van ‘n vliegtuig van die Russiese lugredery Abakan Air na die omstrede krygsheer Khalifa Haftar se rebellegebied in Benghazi gesmokkel. Volgens die News24-publikasie Rapport het dit oor ‘n tydperk van twee maande gebeur met vlugplanne wat Jordanië valslik as die bestemming aangedui het. Die […]
# The Housing Development Agency says it has achieved an unqualified, clean audit with no findings, a first after several years. The agency spokesperson, Katlego Moselakgomo says the 2024/2025 financial year stands as a testament to disciplined planning and focused delivery. He says the agency successfully achieved 95-percent of its performance targets, underscoring its unwavering commitment to results-driven implementation:
# At least four Gazelle helicopters were smuggled out from Lanseria Airport aboard an aircraft of the Russian airline Abakan Air to the controversial warlord Khalifa Haftar’s rebel territory in Benghazi. According to the News24 publication Rapport this happened over a period of two months with flight plans falsely listing Jordan as the destination. The […]
# ANC national executive committee member, Malusi Gigaba says the late ambassador Nathi Mthethwa believed in the renewal and political building of the ANC. Mthethwa, who served as South Africa’s Head of Mission in Paris, France, passed away in the French capital last week, at the age of 58. His funeral service is underway in […]
# ANC Secretary-General Fikile Mbalula says the apartheid regime blocked black communities from developing to their full potential. Mbalula was speaking during the reburial of the freedom fighters and artists, Todd Matshikiza, Esme Sheila Matshikiza and John Pogiso Maroo in Johannesburg yesterday. He says organisational renewal traverses every aspect of political and social life across sectors:
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het wat hy noem militêre aggressie deur die Verenigde State teen Venezuela veroordeel. Dit volg na verskeie militêre aanvalle op beweerde dwelmbote naby Venezuela deur die Amerikaanse weermag. Pius Vilakati van die SAKP sê die aanvalle is ‘n duidelike skending van internasionale reg en ‘n oorlogsdaad wat Venezuela se vrede […]