# Golf: South African sports legends Oscar Chalupsky and Shaun Bartlett will each captain a stellar lineup of sports stars who will come together to compete for the second Conservation Cup at Pearl Valley on Thursday, 4 September, to raise funds for local conservation projects. Chalupsky will captain Team Rhino and Bartlett will lead Team […]
# The DA is mourning the loss of United Independent Movement president Neil de Beer. DA leader John Steenhuisen described De Beer as a powerful voice for change whose fearless, uncompromising style challenged many while representing countless others. He says De Beer will be remembered for his role in establishing the Multi-Party Charter. The DA […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê hulle beskou die ANC steeds as vennoot, ondanks planne om onafhanklik aan die 2026-plaaslike verkiesing deel te neem. Woordvoerder Mbulelo Mandlana het aan SABC News gesê die alliansie is gewortel in ‘n breër politieke program wat verder strek as verkiesings. Mandlana het erken dat die ANC-SAKP-taakspan nog in ‘n […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n geskiedkundige Buitengewone G20 Komitee van Onafhanklike Kenners bekendgestel om wêreldwye welvaartsongelykheid aan te spreek. Met die Nobelpryswenner Joseph Stiglitz as voorsitter, sal die paneel van ses, insluitend Winnie Byanyima en die ekonoom Jayati Ghosh, die uitwerking op groei, armoede en multilaterale samewerking ondersoek teen die agtergrond van makro-ekonomiese vrese […]
# The South African Communist Party says it still views the ANC as a partner, despite plans to contest the 2026 local government elections independently. Spokesperson Mbulelo Mandlana told the SABC News that the alliance is rooted in a broader political programme beyond elections. Mandlana admitted the ANC-SACP task team is still in its early […]
# Oudpresident Thabo Mbeki het gewaarsku dat ‘n regstreekse verkiesingsuitdaging deur die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party teen die ANC in die 2026 munisipale verkiesing, konfrontasie tussen die twee langdurige bondgenote kan veroorsaak. Dit volg nadat die SAKP-woordvoerder Mbulelo Mandlana bevestig het dat die party die ANC steeds as ‘n vennoot beskou, ten spyte van planne om […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n Spesiale Amptelike Begrafnis Kategorie 2 vir wyle Ambassadeur Mninwa Johannes Mahlangu afgekondig, wat volgende Saterdag in Middelburg, Mpumalanga, gehou sal word. Die 72-jarige voormalige voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies en diplomaat is op 24 Augustus oorlede na ‘n kort siekbed. Presidensie-woordvoerder Vincent Magwenya sê Mahlangu, het deurslag […]
# Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het ‘n beroep gedoen op die samestelling van energieprogramme vir ‘n klimaatsveerkragtige ekonomie met bystand deur die Nasionale Tesourie. Tydens die bekendstelling van die JET Skills Desk, die Nasionale Adviesforum en die Multi-Donor-inisiatief in Johannesburg, het Manamela gesê die inisiatiewe is ‘n mylpaal in die […]
# Former president Thabo Mbeki has cautioned that a direct electoral challenge by the South African Communist Party against the ANC in the 2026 municipal elections could spark confrontation between the two longstanding allies. This comes after SACP spokesperson Mbulelo Mandlana affirmed that the party still regards the ANC as a partner, despite plans to […]