# Adjunk-president Paul Mashatile ontvang vandag die Franse president Emmanuel Macron om Franse burgers wat ‘n rol in die stryd teen apartheid gespeel het, te gedenk. Macron word later vandag in die land verwag om die G20-leiersberaad by te woon. Die twee sal deel wees van ‘n kransleggingseremonie by die Vryheidspark Gedenkterrein en museum in […]
# Die Departement van Onderwys het die publiek genooi om skriftelik kommentaar te lewer op die gepubliseerde veranderinge aan die skoolkalender wat in 2028 begin. Die Nasionale Beleid vir die vasstel van kalenders van staatskole meld belangrike verandering oor hoe skoolkwartale, vakansies en nasionale kalenders van 2028 en verder saamgestel sal word. Die woordvoerder van […]
# RISE Mzansi says South Africa is more than capable of hosting a successful G20 Leaders’ Summit. A total of 42 countries and organisations will be participating in the summit in Johannesburg this weekend, the first-ever hosted on African soil. RISE Mzansi’s Makashule Gana says the summit is an opportunity for both the country and Africa […]
# The Presidency says South Africa will not be handing over the G20 presidency to the US Chargé d’Affaires Marc Dillard, who, in diplomatic terms, is considered a junior embassy official. President Cyril Ramaphosa announced yesterday that Washington was reconsidering its decision to skip this weekend’s G20 Leaders’ Summit. However, the White House dismissed this, […]
# Die vakbondfederasie Saftu sê hy is nie verras deur wat hy die beskeie uitleenkoersverlaging van 25 basispunte tot 6,75-persent noem nie. Die verlaging kom te midde van positiewe ekonomiese sentiment wat gesteun word deur beter inkomste vir die Tesourie en ʼn S&P Global-opgradering. Saftu-woordvoerder Asive Dyani sê daar is geen rede waarom Suid-Afrika nie […]
# Die vakbond Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om noodsaaklike verligting vir werkers en die ekonomie te bring, verwelkom. Die bank se beleidskomitee van geldsake het besluit om die terugkoopkoers met 25 basispunte te verlaag tot 6,75-persent. Die woordvoerder van Cosatu, Matthew Parks, sê met inflasie wat bestendig daal en tans 3,6-persent is, […]
# Die Parlementêre portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur bly bekommerd oor die munisipaliteit van George se onwilligheid om die redes bekend te maak vir die ineenstorting van ‘n gebou in Mei verlede jaar. Vier-en-dertig konstruksiewerkers is dood in die voorval. Die komitee en munisipale amptenare het gister vergader om vas te stel watter stappe […]
# The Department of Education is inviting the public to submit written comments on the gazetted changes to the school calendar starting in 2028. The National Policy for Determining School Calendars for Public Schools mentions significant changes to how school terms, holidays and national calendars will be structured from 2028 onwards. The department’s spokesperson, Terence […]
# Die president van die Europese Unie, António Costa, sê die G20-leiersberaad is ʼn geleentheid om rondom ʼn tafel te sit en nuwe voorstelle te bring om die wêreld se probleme op te los. Hy het gister in Johannesburg tydens ʼn nuuskonferensie gepraat na ʼn driesydige vergadering met president Cyril Ramaphosa en die Europese Kommissie […]