# Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het ‘n beroep op verenigings gedoen om op te hou om pendelaars en motoriste te boelie en het pendelaars se grondwetlike reg om hul vervoermiddel te kies, herbevestig. Diale-Tlabela sê om onbestendigheid aan te spreek, sal die Openbare Vervoer Krisiskomitee weekliks met belanghebbendes in die […]
# Gauteng MEC for Roads and Transport, Kedibone Diale-Tlabela, has called on associations to stop bullying commuters and motorists, reaffirmed commuters’ constitutional right to choose their mode of transport. To address instability, Diale-Tlabela says the Public Transport Crisis Committee is convening weekly with industry stakeholders and hotline will be established for reporting harassment. She confirmed […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n Spesiale Amptelike Begrafnis Kategorie 2 vir wyle Ambassadeur Mninwa Johannes Mahlangu afgekondig, wat volgende Saterdag in Middelburg, Mpumalanga, gehou sal word. Die 72-jarige voormalige voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies en diplomaat is op 24 Augustus oorlede na ‘n kort siekbed. Presidensie-woordvoerder Vincent Magwenya sê Mahlangu, het deurslag […]
# President Cyril Ramaphosa has declared a Special Official Funeral Category 2 for late Ambassador Mninwa Johannes Mahlangu, to be held next Saturday in Middelburg, Mpumalanga. The 72-year-old former National Council of Provinces chairperson and diplomat died on 24 August after a short illness. Presidency spokesperson Vincent Magwenya says Mahlangu, instrumental in drafting South Africa’s […]
# Die Gautengse LUR vir Omgewing, Ewan Botha het ‘n herwinningsfasiliteit in Vereeniging gesluit omdat hy sonder ‘n afvalbestuurslisensie bedryf word. Botha sê dit is ‘n oortreding van die Wet op Nasionale Omgewingsafvalbestuur. Die fasiliteit het ook wette oor beroepsgesondheid en -veiligheid, arbeid en immigrasie oortree, met tien ongedokumenteerde werkers wat in hegtenis geneem is. […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het 111 nuwe opwekkingsfasiliteite in die eerste kwartaal van 2025/26 geregistreer om die energiesektor ‘n hupstoot te gee. Dit beloop altesaam een-duisend-916-megawatt met ‘n geraamde belegging van 51,91-miljard-rand. NERSA-woordvoerder Charles Hlebela sê die energiereguleerder het ‘n gemiddelde ommeswaai van elf werksdae behaal, wat ‘n verbetering is op verlede jaar […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsie verskerp sy stryd teen geslagsgeweld. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het tydens Vrouemaand 51 programme teen geslagsgeweld van stapel gestuur en twee nuwe ambassadeurgroepe gestig, wat die totaal op 13 te staan bring. Die provinsie befonds ook 19 organisasies en 25 skuilings wat psigososiale, regs- en […]
# The DA in the Western Cape says the province is stepping up its fight against gender-based violence. During Women’s Month, the Department of Social Development launched 51 GBV-focused programmes and established two new GBV ambassador groups, bringing the total to 13. The province also funds 19 organisations and 25 shelters offering psycho-social, legal, and […]
# Gauteng MEC for Environment Ewan Botha has closed a recycling facility in Vereeniging for operating without a Waste Management Licence. Botha says this violates the National Environmental Management Waste Act. The facility also breached Occupational Health and Safety, labour, and immigration laws, with ten undocumented workers apprehended. He stressed the initiative ensures only licensed, […]