# Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sal die openbare aktivering van die KlevaMova-program by die Gautrein Parkstasie bywoon. Hierdie inisiatief bied 50-persent afslag op tariewe aan pendelaars wat kwalifiseer. Dit sluit in lae-inkomste huishoudings, studente onder die ouderdom van 25, skoliere, pensioenarisse en mense wat SASSA-ongeskiktheidstoelaes ontvang. Om registrasie aan te […]
# Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur bied Sondag die Afrikadag 2025-vieringe op Vryheidspark in Pretoria aan, rondom die tema ‘Bou die Afrika wat ons soek deur solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid.‘ Dit is die elfde jaar waarin Afrika-maand herdenk word en kyk ook terug op 31 jaar van demokrasie in Suid-Afrika. Die dag vier […]
# The Department of Sport, Arts and Culture will host Africa Day 2025 celebrations at Freedom Park in Pretoria this Sunday. Running under the theme ‘Building Africa we want through solidarity, equality and sustainability”, the eleventh edition marks Africa Month and 31 years of South Africa’s democracy. The day commemorates the founding of the Organisation […]
# Die Direkteur van Openbare Vervolging in die Wes-Kaap het die aanklagte in die Stad Kaapstad-tenderbedrogsaak van een-miljard-rand voorlopig teruggetrek. Dit raak die voormalige burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Malusi Booi, die vermeende 28s-bendeleier, Ralph Stanfield, sy vrou Nicole Johnson en ander medebeskuldigdes. Eric Ntabazalila van die Nasionale Vervolgingsgesag sê Stanfield en Johnson bly in aanhouding […]
# The Director of Public Prosecutions in the Western Cape has provisionally withdrawn charges in the one-billion-rand City of Cape Town tender fraud case. This affects former mayoral committee member for Human Settlements, Malusi Booi, alleged 28s gang leader Ralph Stanfield, his wife Nicole Johnson, and other co-accused. The National Prosecuting Authority’s Eric Ntabazalila says […]
# Die mynwerkersvakbond AMCU eis aanspreeklikheid vanaf Sibanye-Stillwater oor die 260 werkers wat by Kloof 7-skag naby Westonaria in Gauteng vasgekeer was. Hysbakinfrastruktuur is beskadig en dit het werkers meer as drie-kilometer ondergrond gestrand gelaat. AMCU het swak noodvoorbereiding, ‘n vertraging om voorrade te stuur en onveilige toestande veroordeel. Geen beserings is aangemeld nie, maar […]
# Die GOOD-party sê die moordkrisis, met meer as 25-duisend mense wat tussen April verlede jaar en Maart vanjaar vermoor is, kan nie meer geïgnoreer word nie. Volgens die party is die Wes-Kaap die brandpunt, met vierduisend-467 moorde en 86-persent van bendeverwante moorde. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, skryf dit toe aan mislukte beleid, ruimtelike […]
# Die DA sê die jongste misdaadstatistieke toon vordering, maar te veel burgers lewe steeds in vrees. Meer as ses-duisend moorde, byna elf-duisend verkragtings en meer as 43-duisend ernstige aanrandings is in die tydperk tussen Januarie en Maart vanjaar aangemeld. Die DA-lid, Ian Cameron, sê hierdie syfers dui op ‘n stelsel wat in ‘n krisis […]
# The Association of Mineworkers and Construction Union is demanding accountability from Sibanye-Stillwater after 260 workers were trapped at Kloof 7 Shaft near Westonaria in Gauteng. A shaft failure derailed a skip, damaging hoisting infrastructure and leaving workers stranded over three-kilometres underground. AMCU condemned poor emergency preparedness, delayed supplies, and unsafe conditions. No injuries have […]