# Die Nobelpryswenner en ekonoom Joseph Stiglitz sê globale ongelykheid is ‘n ernstige probleem wat gesondheid, onderwys en die ekonomie raak. Hy en die uitvoerende direkteur van UNAIDS, Winnie Byanyima, het gister ‘n verslag oor ongelykheid aan president Cyril Ramaphosa by die Uniegebou in Pretoria oorhandig. Stiglitz stel ‘n internasionale paneel oor ongelykheid voor om […]
# Die DA sê die Wes-Kaapse Polisiediens op die rand van ineenstorting, met meer as een-duisend-300 beamptes wat in vyf jaar die diens verlaat het en speurders wat oorweldig word. Volgens die party neem misdaad en bendegeweld toe, wat gemeenskappe in vrees laat lewe. Tertuis Simmers van die DA doen ‘n beroep vir meer magte […]
# Nobel laureate economist Joseph Stiglitz says global inequality is a serious problem that affects health, education, and the economy. He and UNAIDS executive director Winnie Byanyima, yesterday, handed a report on inequality to president Cyril Ramaphosa at the Union Buildings in Pretoria. Stiglitz proposes an international panel on inequality to guide governments on fairer […]
# The DA warns the Western Cape police service is on the brink of collapse, with over one-thousand-300 officers lost in five years and detectives overwhelmed. According to the party, crime and gang violence are rising, leaving communities in fear. The DA’s Tertuis Simmers calls for more powers for local police, urging residents to sign […]
# Gauteng-polisie het ‘n 23-jarige man in hegtenis geneem wat daarvan verdink word dat hy betrokke was by Saterdag se verbyry-skietery in Reigerpark, in Boksburg. Waarnemende provinsiale polisiekommissaris Fred Kekana het die anti-bende-eenheid vir hul werk geprys. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê die verdagte sal môre in die Boksburg-landdroshof verskyn:
# Gauteng police have arrested a 23-year-old man suspected of involvement in Saturday’s drive-by shooting in Reiger Park, in Boksburg. Acting provincial police commissioner Fred Kekana praised the anti-gang unit for their work. Police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says the suspect is set to appear in Boksburg Magistrate’s Court tomorrow:
# Die onderwys-aktivis Hendrick Makaneta verwelkom die Hooggeregshof in Johannesburg se verbod op Operation Dudula om buitelanders te teister of hulle identiteitsdokumente onwettig te eis. Hy beskryf die uitspraak as ‘n oorwinning vir menseregte, die Grondwet en die oppergesag van die reg omdat dit weerlose gemeenskappe en leerders beskerm. Makaneta vra Suid-Afrikaners om ander se […]
# Die Gautengse Onderwysdepartement sê die matriekeksamen vorder glad sonder enige groot ontwrigtings. Die departement het die matrieks geprys vir hul dissipline en hulle gevra om te hou by die Nasionale Senior Sertifikaat-belofte van eerlikheid en integriteit. Woordvoerder Steve Mabona het leerders weereens gewaarsku om nie selfone of afskryfnotas na eksamensentrums te neem nie, en […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die organisasie Operation Dudula verbied om ID’s van privaat persone te eis by gesondheidsinrigtings. Sy lede word verbied om buitelanders te intimideer, te teister of aan te rand, haatspraak te uiter, in te meng met toegang tot gesondheidsorg, skole of sake-ondernemings, of hulle onwettig te verwyder van blyplekke of […]