# The Department of Sport, Arts and Culture is launching Heritage Month 2025 under the theme, Reimagine Our Heritage Institutions for a New Era. Member of Parliament Stacey-Lee Gaby Khojane highlights the initiative’s goal to transform museums, archives, and heritage sites into hubs of innovation, inclusion, and community development. Khonjane says celebrations conclude in Oudtshoorn, […]
# AfriForum and the Southern Africa Agri Initiative will tomorrow announce their international strategy against the ‘Kill the Boer’ chant in Centurion. AfriForum’s Kallie Kriel and Ernst van Zyl, alongside Saai’s Theo de Jager, will release a charge sheet dubbed the ‘Malema Dossier’ against EFF leader Julius Malema. The dossier, compiled by AfriForum’s Research and […]
# Die DA sê die Departement van Landbou se optrede om die bek-en-klouseer-uitbreking in die land te bekamp, is bemoedigend. KwaZulu-Natal bly die middelpunt van die siekte. Altesaam 274 van die uitbrekings is nog aktief, waarvan 180 in KwaZulu-Natal is. Willie Aucamp van die DA sê die skepping van ‘n taakspan met lede uit die […]
# AfriForum het kommer uitgespreek oor die omvang van veediefstal in die land. Volgens die polisie se statistiek is daar in die 2024/2025-boekjaar meer as 53-duisend-600 beeste gesteel. Verlede week is ʼn 34-jarige polisieman, wat deel is van die SAPD se veediefstaleenheid, in Standerton, Mpumalanga, gearresteer omdat hy na bewering 450-duisend-rand se beeste gesteel het. […]
# Die burgemeester van eThekwini in KwaZulu-Natal, Cyril Xaba, het die program vir die Lente-skoonmaakmaand bekend gestel in Glenugie-park. Dit sluit ‘n reeks bedrywighede in om ‘n skoon, gesonde en volhoubare omgewing te bevorder. Xaba het maatskaplike vennote in die metro gevra om aan die projek deel te neem en beklemtoon dat dit ‘n gesamentlike […]
# SANParke sê die hangbrug by die Stormsriviermond-ruskamp in die Tsitsikamma-gedeelte van die Tuinroete Nasionale Park is tydelik gesluit tot 15 September. Die sluiting is vir beplande instandhouding. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê besoekers kan steeds die wye reeks bedrywighede geniet wat by Stormsriviermond beskikbaar is, insluitend die Waterval- en Otterroetes, kajakvaart en voëlkyk:
# Die DA in Matlosana in die Vrystaat het Vrouemaand afgesluit met ʼn opwindende Vrouedag-viering in Hartbeesfontein. Die geleentheid het vroue uit die gemeenskap verenig vir ʼn dag van inspirasie, bemagtiging en erkenning. Portia Burrell van die DA sê die program het hartroerende gesprekke ingesluit, asook skeppende bedrywighede en die erkenning van besondere vroue wat […]
# The DA says efforts that are being made by the Agriculture Department to combat the foot-and-mouth disease outbreak in the country are encouraging. KwaZulu-Natal remains the epicentre of the disease. There are currently 274 unresolved outbreaks in five provinces, of which 180 are in KZN. The DA’s Willie Aucamp says the establishment of an […]
# Die vyfde FAME Week Africa het gister amptelik in die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum afgeskop. Die geleentheid het tydens Covid-19 nederig begin met drie-duisend afgevaardigdes en het sedertdien gegroei tot byna sewe-duisend vanjaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die metro het vanjaar saamgewerk met studente van AFDA, die Animasie-skool, Rolprentskool Afrika, […]