# Airports Company South Africa says passenger volumes remain high at the OR Tambo International Airport in Gauteng’s central security point. ACSA’s spokesperson, Thea Govindsamy, says queues are moving steadily, and security operations are well-supported with nine screening machines currently in use. She says the disruption, ascribed to operational issues, is isolated to the airport, […]
# The Tshwane metro says the Temba water treatment plant remains out of commission after a sewer discharge contaminated the Apies River. This river feeds the Leeukraal Dam, which is the plant’s main water source. Affected areas include Dilopye, Renstown, Hammanskraal West, Suurman, and Refentse. City spokesperson Lindela Mashigo says roaming water tankers are supplying […]
# ActionSA in Johannesburg says it has noted the Gauteng MEC for Cooperative Governance and Traditional Affairs, Jacob Mamabolo’s secondment of Kiba Kekana as acting city manager. ActionSA’s Elmari Atterbury says Kekana’s history is well documented, and his appointment is not consistent with the standards of clean governance that ActionSA supports:
# Die Universiteit van Pretoria het die vyfde speelvak bekendgestel van sy bekroonde LeadUP-potgooi, met die Tuks-oudstudent Sumarie Greybe in die hoofrol. LeadUP gee die UP-gemeenskap en die publiek toegang tot uitsonderlike Tuks-alumni en medewerkers wat geheime en die verhale van hul pad na sukses deel. Die universiteit sê die jongste speelvak is ‘n voortsetting […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, bring vandag ʼn hoëvlak-oorsigbesoek aan vloedgeteisterde gebiede in en rondom Mthatha, in die OR Tambo-distriksmunisipaliteit. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê 102 liggame is in verskeie distrikte gevind. Sy sê 78 daarvan was in OR Tambo, tien in Amathole, vyf in Alfred […]
# Die Stad Tshwane het aangekondig hy het amptelik 100 nuwe skoonmakers aangestel wat in al sewe streke ontplooi sal word. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die nuwelinge sal volledige persoonlike beskermingstoerusting kry en omvattende opleiding ondergaan om seker te maak hulle is toegerus om gemeenskappe met uitnemendheid en veiligheid te […]
# Die DA is geskok omdat nie een van KwaZulu-Natal se ses provinsiale luggehalte-moniteringstasies werk nie en herstelwerk word al jare lank vertraag. Die regering het volgens berigte geen data oor die uitwerking van swak luggehalte op gemeenskappe nie, ten spyte van wydverspreide kommer oor gesondheid. Die party sê die nalatigheid skend die grondwetlike reg […]
# The University of the Western Cape says mental health challenges are on the rise in South Africa including among university students. Professor Matete Madiba says the country is confronted with a mental health paradox that despite widespread psychological distress, only a small fraction of students actually access mental health services. She says the majority of people are adapting, […]
# Die DA wil weet waarom 24 van Gauteng se 145 polisiestasies nie aanhoudingselle het nie. Die party sê dit ondermyn pogings om ernstige misdaad te bestry. Polisiebeamptes ry ver om verdagtes in aanhouding te plaas, wat ondersoeke vertraag en hul doeltreffendheid verlaag. Crezane Bosch van die DA sê stasies sonder selle, soos Mohlakeng, Cleveland […]