# Die Referendum-party vra vir die skorsing van die bestuurder van menslike hulpbronne van die Munisipaliteit Stellenbosch, Alexander Kannemeyer, na beskuldigings van rassediskriminasie in ‘n uitgelekte video. Janine van der Merwe van die party sê hoewel die munispaliteit ‘n ondersoek aangekondig het, is dit kommerwekkend dat burgemeester, Jeremy Fasser, probeer het om homself van verantwoordelikheid […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi has announced the re-launch of Nasi iSpani, to create 45-thousand jobs and training opportunities for young people who are not working or studying. The programme will provide internships, work-integrated learning, artisanal and technical skills development, and public service roles. Lesufi told the media the initiative aims to build state capacity, […]
# Die MK-party sê die Kaapse Vlakte in Kaapstad het in ‘n moordsone ontaard, maar president Cyril Ramaphosa en die regering van nasionale eenheid doen niks nie. Die party beweer die staat het beheer oor die gebied verloor, met dwelmkartelle en krygshere wat inwoners terroriseer terwyl onskuldige mense, insluitend kinders, daagliks vermoor word. Die woordvoerder, […]
# The DA is concerned about a video allegedly showing a Stellenbosch Municipality official expressing racist views and promoting unlawful labour practices. The DA’s Karabo Khakhau says such comments contradict its values of non-racialism and fairness. Khakhau says the DA does not engage in cadre deployment, and expects a competent, independent civil service. She insists that […]
# The MK Party says the Cape Flats in Cape Town have become a killing zone while president Cyril Ramaphosa and the government of national unity do nothing. The party claims the state has lost control of the area, with drug cartels and warlords terrorising residents while innocent people, including children, are killed daily. Spokesperson […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging, in vennootskap met die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid en die Britse Hoë Kommissariaat, bied vandag ‘n seminaar in Johannesburg aan. Die geleentheid wil bewustheid versterk oor die ekonomiese vennootskap tussen lidlande van die Suider-Afrikaanse Doeaneunie en Mosambiek met die Verenigde Koninkryk. Die ooreenkoms waarvan Suid-Afrika, […]
# Die Sakeliga dring aan op uitvoerende optrede op nasionale vlak in die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit, Noordwes, as gevolg van aanhoudende diensleweringmislukkings. Alhoewel Minister Hlabisa ‘n kabinetsvoorstel bevestig het, het daar nog geen daadwerklike optrede plaasgevind nie. Die uitvoerende hoof van Sakeliga, Piet le Roux, waarsku die aanhoudende gebrek aan optrede kan lei tot persoonlike […]
# The Referendum Party is calling for the suspension of Stellenbosch Municipality’s human resources manager, Alexander Kannemeyer, following allegations of racial discrimination in a leaked video. The party’s Robert King says while the municipality has since announced an investigation, it is troubling that mayor Jeremy Fasser has sought to distance himself from responsibility. He says […]
# Hoofregter Mandisa Maya is gasvrou vir haar eweknieë uit verskeie lande by die J20-beraad van die G20-hoofde van die Konstitusionele en Hooggeregshof in Sandton, Johannesburg. Die twee-dag beraad ondersoek geregtigheid gedurende tye van verandering om geregtelike onafhanklikheid, klimaatgeregtigheid, kubermisdaad, en kunsmatige intelligensie in howe deur onafhanklikheid, vernuwing en samewerking aan te pak. Die vergadering […]