# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ’n aansoek by die Appèlhof ingedien teen ’n uitspraak deur regter Philip Loubser van die Vrystaatse Hooggeregshof met betrekking tot Moroadi Cholota se jurisdiksie-versoek. Loubser het beslis dat die voormalige persoonlike assistent van die gewese Vrystaatse premier, Ace Magashule, onwettig uit Amerika uitgelewer is om tereg te staan in die […]
# Kanovaart: Jannie Malherbe van George hoop om die vier skofte tussen die Paarl en Velddrif van vandag tot Saterdag te oorwin om ‘n rekord-52ste Bergrivier-marathon te voltooi op 85-jarige ouderdom. Dit sal ‘n bittersoet prestasie wees, want sy goeie vriend Giel van Deventer, wat die huidige rekord van 51 saam met hom hou, is […]
# Canoeing: If Jannie Malherbe from George makes it through the four days from Paarl to Velddrif from today to Saturday, he will have finished a record 52 Berg River Marathons at the age of 85. There will be a bittersweet element to taking the record. The current joint holder with Malherbe – on 51 […]
# The National Prosecuting Authority has filed a petition with the Supreme Court of Appeal to challenge a ruling by Free State High Court Judge, Philip Loubser, on Moroadi Cholota’s jurisdiction plea. Loubser ruled that the extradition of the former personal assistant to former Free State premier Ace Magashule, in the multi-million-rand asbestos corruption case […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die Suid-Afrikaanse Lugdiens volg ’n dapper uitbreidingstrategie om sy streeks- en internasionale voetspoor te versterk. Creecy het haar begroting in die Parlement in Kaapstad ingedien. Sy sê die nuwe streeksroetes vanaf Johannesburg en Kaapstad beoog om intra-Afrika-skakeling te versterk om toerisme en handel te ondersteun. Creecy sê […]
# Huldeblyke stroom in vir die Suid-Afrikaanse akteur Wiseman Sithole wat Sondag op die ouderdom van 51-jaar by sy huis in Kaapstad oorlede is. Die oorsaak van sy dood bly onbekend. Hy word onthou vir sy rol as Lucky Mabande in e.TV se Shooting Stars, en het ook in Projek Dina, 90 Plein Street, en […]
# Die Afrika-Ontwikkelingsbank het ‘n 2,5-miljard-rand lening aan die Stad Johannesburg toegestaan. Die fondse is vir noodsaaklike stedelike infrastruktuur-opgraderings vir elektrisiteit, water, sanitasie en afvalbestuur. Hierdie eerste regstreekse lening in Afrika sal meer as ses-miljoen inwoners bevoordeel, verliese verminder en dienslewering verbeter. Die projek beoog om twee-duisend-869 konstruksie-werksgeleenthede te skep en om ekonomiese groei aan […]
# Minister of Transport, Barbara Creecy says South African Airways is pursuing a bold route expansion strategy to strengthen its regional and global footprint. Creecy tabled her budget in Parliament in Cape Town. She says new regional routes from Johannesburg and Cape Town aim to boost intra-African connectivity, supporting tourism and trade. The minister says the airline […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy sê die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika het 21,7-miljard-rand vir infrastruktuurontwikkeling bewillig. Sy sê dit sal geriewe vir passasiersveiligheid en -gerief oor die mediumtermyn verbeter en ‘n nuwe vragterminaal sal ook gebou word op die OR Tambo-internasionale lughawe in Kemptonpark, Ekurhuleni. Die minister sê haar departement versnel projekte vir betroubare […]