# Die Gautengse Departement van Gesondheid het vanmiddag ‘n brand bevestig in die vroulike psigiatriese saal by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal. ‘n Psigiatriese pasient het na bewering haar bed aan die brand gesteek toe sy geëis het om vrygelaat te word. Geen beserings is aangemeld nie. Sekuriteitspersoneel en die Stad Johannesburg se brandweerspan […]
# The Gauteng Department of Health has confirmed a fire at the female psychiatry ward of Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital this afternoon. A mental health patient reportedly set her bed alight while demanding discharge. No injuries were reported. Security staff and the City of Johannesburg fire department swiftly extinguished the blaze and cleared the […]
# Die Johannesburgse Metropolisie het tydens ‘n weeklange veldtog, 157 motoriste regoor die stad aangekeer wat onder die invloed van alkohol bestuur het. Die metropolisie waarsku dat dronkbestuur lewens in gevaar stel en sal nie geduld word nie. Woordvoerder van die metropolisie, Xolani Fihla moedig die publiek aan om saam met nugter bestuurders te ry, […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department has arrested 157 motorists for driving under the influence of alcohol during a week-long crackdown across the city. The department warned that drunk driving endangers lives and will not be tolerated. All suspects will face charges, as authorities continue their zero-tolerance approach to keep roads safe. JMPD spokesperson Xolani […]
# Die adjunkpresident van die Patriotic Alliance, Kenny Kunene, is vir die tweede keer ingehuldig as die Johannesburgse burgemeesterskomiteelid vir Vervoer. Kunene het in Julie uit die pos bedank nadat hy by die moordbeskuldigde Katiso “KT” Molefe se huis gevind is, wat omstredenheid ontketen het. Die pos het maande vakant gebly te midde van koalisie-geskille. […]
# ANC-president Cyril Ramaphosa sê die party se nasionale uitvoerende komitee het besluit om ‘n ekonomiese oorlogskamer in die Presidensie te stig om regeringsprestasie te koördineer en gereelde vorderings-puntekaarte te publiseer. Die oorlogskamer sal regeringsdepartemente aanspreeklik hou en beleide bespoedig om werkloosheid, armoede en hoë lewenskoste te bekamp . Ramaphosa het sy toespraak by die […]
# Patriotic Alliance deputy president, Kenny Kunene, has been sworn in for the second time as Johannesburg’s mayoral committee member for Transport. Kunene resigned from the position in July after he was found at the home of murder-accused Katiso “KT” Molefe, sparking controversy. The transport post remained vacant for months amid coalition disputes. Mayor Dada […]
# ANC president Cyril Ramaphosa says the national executive committee has resolved to establish an economic war room in the Presidency to coordinate government performance and publish regular progress scorecards. The war room will hold government departments accountable and expedite policies tackling unemployment, poverty, and high living costs. In his closing remarks of the special […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, het eienaars van groot openbare en privaat geboue versoek om teen 7 Desember vir energieprestasiesertifikate te registreer. Die sertifikate dui ‘n gebou se energie-doeltreffendheid aan en help om koste en kweekhuisgasuitstralings te verminder. Bykans agt-duisend geboue is sedert 2020 geregistreer, met Gauteng wat die meeste geregistreer […]